Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cradle's Rest Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Heinrich L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ongelooflik. Dit was awesome. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Cradle's Rest Guesthouse
Dankie Heinrich, ons hoop ons sien julle gou weer.

Ettiene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Uitstekekend. Baie skoon en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Cradle's Rest Guesthouse
Baie dankie Ettiene, hoop ons sien julle gou weer.

Willie D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Lekker gebly, ook die gasvryheid. Ja, rustige omgewing, geen lawaai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Cradle's Rest Guesthouse
Baie dankie, Willie. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Arno L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Gerieflik. Die akkommodasie was waarde vir geld. Beddens slaap heerlik. Daar is wel klein herstelwerk wat nodig is, soos bv. die toilet sitplek en die deurpaneel van die hoofslaapkamer, maar dit het nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynnette G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Wonderful stay, safe, clean and very spacious. We had a wonderful stay at Cradle's Rest Guesthouse. The flat is very spacious, neat, tidy and clean and has everything you will need for your stay. Close to all amenities and our vehicles were safe behind closed gates.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Cradle's Rest Guesthouse
Baie dankie Lynnette, ons hoop om jou gou weer te sien.

Lianie L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Baie lekker gekuier. Baie skoon en netjies. Vriendelike diens en veilige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Amanda
Cradle's Rest Guesthouse
Thank you Lianie, Hope to see you soon

Jaco B
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Des 2023

Was regtig nie gelukkig nie, veral as mens moeg is en jy wil net kom lê. Alhoewel ons lank gewag het sodat hulle die hek oopmaak, dit kon ons aanvaar want hulle het nog gewag vir die bewys van betaling, maar die eetgeriewe was vuil en ons moes dit eers was. (Die een mes het nog jam of iets op gehad.) Die yskas het muf gehaat, en ons moes dit eers skoonmaak voor ons hom kon gebruik.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Hendrik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Was very comfortable and you get a lot of space for the amount. Everything you need was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Cradle's Rest Guesthouse
Thank you, Hendrik We hope to see you guys soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wet-straat 68, Krugersdorp-Noord, Mogale City, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA707b72607ccf17bee52470f30589c28881d343e0645d77e37bed36b65e7cac86799a373865fae25560881133b08b6cb3a563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 68 De Wet Street Krugersdorp North 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.085607637943 27.773407995701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang