Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cradock Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Corne H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Aangenaam en rustig. Baie lekker gebly. Plek is baie mooi en netjies. Gasheer kan net vriendeliker wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Suitable for our overnight stay. Accommodation was perfect for our overnight stay. Had everything we needed. Clean, neat and tidy too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja I
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Goeie waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Ruim kamers met badkamer. Voorstel: Sit 'n tafel/bankie in badkamer om handdoek en klere op neer te sit terwyl jy stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lona N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

It was awesome and nice. The place is very beautiful and neat, but it would be nice if maybe the TV would be a smart TV or maybe make sure all the DStv channels would be paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie netjies, nuut en hulpvaardige bestuur. Baie lekker gebly, als wat jy nodig het en lekker aircon in die kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viwe M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Pleasant stay. The staff is friendly and professional. The place was very neat and comfortable. The guy welcomed me with a smile and he was very professional and willing to assist when called for help. Please just ensure there is an iron and ironing board for each room so that we don't have to ask and wait for each other.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Goeie waarde vir geld. Skoon, netjies, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Waarde vir die bedrag betaal. Alles 100%. Skoon en eienaar vriendelik. Eienaar kan miskien bietjie meer koffie en melk in die kamer los.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nompucuko P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

It was warm and cozy. It felt like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 36, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe167bd16a1e7f0e355f20d6b101098e9b181d0550ee6abb02c2c813b3c17a1209e9b566b3d3aedf964ab87529a4f19863deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 36 Akasia Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.1592051 25.6214163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang