Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crafters Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Crafters Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mercia S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S

Son, sand en ontspannend.

Crafters is toegerus met alles om jou vakansie gemaklik te laat afloop. Ons sal vir seker weer daar bespreek.

Chantell F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell F

Baie mooi rustige vakansie.

Het baie lekker gebly, almal baie vriendelik en behulpsaam, veral die dames wat kom skoonmaak.

Deone S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deone S

Loved every minute of our stay.

Gorgeous venue with friendly staff. Perfect for a scuba holiday. Close to all amenities. Very well priced.

Helene R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene R

'n Ware oase in Sodwana!

Pragtige skoon en netjiese chalet, toegerus met alles en nog meer wat nodig is. Baie veilig bedags en in die nag. Lieflike koeltebome vir die warm somermaande.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Rynhardt B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynhardt B

Kort kuier, maar die moeite werd.

Mooi plekkie wat naby aan die ingang van Isimangaliso is. Daar is genoeg eetplekke rondom. Die akkommodasie was beter as wat ons verwag het en die diens was goed. Ons sou langer wou bly.

Crafters Lodge se terugvoer

Thank you so much, it was wonderful to have you and we look forward to seeing you again soon.

Crafters Lodge
Vanessa B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa B

Fantastic place well maintained as well as very friendly staff.

I will recommend Crafters Lodge to my friends. It is lovely and secluded, very tranquil.

Sharne D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne D

Wonderful.

Was baie lekker. Baie mooi plek. Naby geleë aan alles.

Hanlie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie W

Heerlik!

Aangenaam verras met hoe gerieflik dit ingerig is, asook met alles beskikbaar van eetgerei, kombuisgereedskap, ens. Sal beslis weer daar kuier!

Neale M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neale M

Baie netjies en skoon.

Crafters Lodge is 'n baie netjiese en skoon eenheid. Skoonmakers baie behulpsaam en sekuriteitswag baie vriendelik. Eenheid bietjie klein veral badkamer, maar al wat tel is baie skoon en netjies en lekker net vir 'n slaapplekkie, veral ons wat heeldag by see was, is dit perfek as jy net 'n netjies slaapplek soek, sal aanbeveel.

Fiona R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona R

Sien sterre.

Sien sterre.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anlo D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anlo D

Telleurstellende ervaring.

Ons eerste besoek aan Sodwana. Pragtige huisie in die natuur. Ten volle toegerus, met alles wat jou hart begeer. Net jammer ons kon nie regtig gebruik maak van enige van die toebehore nie, aangesien ons letterlik geen elektrisiteit gehad het, van die aand wat ons ingeboek het. Bestuur het ons van 'n kragopwekker voorsien, maar na 5 dae se gesukkel, het ons opgepak. Die eienaars het op dag 5 aangebied om ons te skuif na 'n alternatiewe blyplek. Ons het egter besluit om eerder ons verlof met 4 dae kort te knip, en huiswaarts te keer. Een baie groot kompliment wat ek aan eienaars kan gee, is dat hulle bereid was om ons ten volle te vergoed. As die kragprobleem hier uitgesorteer kan word, sal dit beslis een van die beste plekkies wees om te bly in Sodwana.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die A1103, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7243007c94de2fd4e0863f6c39d0d526a96bbcd15cbc5a05b69f3b07b29ddb73ce1e8e67ea565f148739b77b97780d44d15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Off the A1103 Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.515710749662 32.655424869871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang