Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crafters Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Mercia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Son, sand en ontspannend. Crafters is toegerus met alles om jou vakansie gemaklik te laat afloop. Ons sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Baie mooi rustige vakansie. Het baie lekker gebly, almal baie vriendelik en behulpsaam, veral die dames wat kom skoonmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deone S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Loved every minute of our stay. Gorgeous venue with friendly staff. Perfect for a scuba holiday. Close to all amenities. Very well priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

'n Ware oase in Sodwana! Pragtige skoon en netjiese chalet, toegerus met alles en nog meer wat nodig is. Baie veilig bedags en in die nag. Lieflike koeltebome vir die warm somermaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Rynhardt B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Kort kuier, maar die moeite werd. Mooi plekkie wat naby aan die ingang van Isimangaliso is. Daar is genoeg eetplekke rondom. Die akkommodasie was beter as wat ons verwag het en die diens was goed. Ons sou langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angela
Crafters Lodge
Thank you so much, it was wonderful to have you and we look forward to seeing you again soon.

Vanessa B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Fantastic place well maintained as well as very friendly staff. I will recommend Crafters Lodge to my friends. It is lovely and secluded, very tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Wonderful. Was baie lekker. Baie mooi plek. Naby geleë aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Heerlik! Aangenaam verras met hoe gerieflik dit ingerig is, asook met alles beskikbaar van eetgerei, kombuisgereedskap, ens. Sal beslis weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neale M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Baie netjies en skoon. Crafters Lodge is 'n baie netjiese en skoon eenheid. Skoonmakers baie behulpsaam en sekuriteitswag baie vriendelik. Eenheid bietjie klein veral badkamer, maar al wat tel is baie skoon en netjies en lekker net vir 'n slaapplekkie, veral ons wat heeldag by see was, is dit perfek as jy net 'n netjies slaapplek soek, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die A1103, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7243007c94de2fd4e0863f6c39d0d526a96bbcd15cbc5a05b69f3b07b29ddb73ce1e8e67ea565f148739b77b97780d44d15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Off the A1103 Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.515710749662 32.655424869871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang