Crags Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kambergweg, Rosetta Rural, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 540 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Crags Cottage het veilige selfsorg-akkommodasie in die rustige omgewing van die Kamberg-vallei, in die luisterryke Natalse Middellande. Dié lieflike kothuis het uitsigte oor die golwende heuwels, die Spring Grove Dam en 'n blik op Giant's Castle.
Crags se gerieflike akkommodasie bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n enkelbed stapelbed aan die bokant. Die kothuis bestaan uit 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg, 'n aparte eetkamer en 'n leefkamer met 'n TV, 'n kaggel en 'n dagbed wat nog 'n gas kan akkommodeer. Die ruim veranda buite is die ideale plekkie om die uitsigte te sit en bewonder en gaste kan gerus 'n kamera en 'n verkyker bring. Crags Cottage is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, so gaste sal nie deur beurtkrag gesteur word nie.
Voëlkyk, kunsvlieghengel, baarsvang, die Midlands Meander, Giant's Castle, Kamberg-natuurreservaat, Highmoor-natuurreservaat en Weenen-natuurreservaat is gewilde besienswaardighede in die omgewing. Verskeie gholfbane, kunsvlytwinkels en restaurante is ook naby.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Graham Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Kambergweg, Rosetta Rural, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Crags Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rosetta Nottingham Road Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kambergweg, Rosetta Rural, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang