Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Craigivar Budget Room

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Wilma C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Was privaat en beste ontvangs. Die eienaar het my vroeër laat inboek en die aankoms en ontvangs was baie goed gewees. Die tuinwoonstel-eenheid is privaat en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag
4.8
Feb 2023

Waarde vir geld en baie veilige verblyf. Verblyf is goed geleë en is baie veilig. Beslis waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Nov 2023

Die plek sien my nooit weer. Die wasbak proppe in die kombuis werk nie en ek het gesukkel om skottelgoed te was. Die aircon werk ook nie. Die eienaar is ongelooflik ongeskik en het geen voorsiening gemaak vir loadshedding nie. Ek moes totaal en al in die donker wees. Daar was 'n misverstand met die bespreking. Dit was vir 2 mense en moes eintlik vir 3 mense gewees het. Ek het geen probleem gehad om die verskil te betaal nie, maar die eienaar kon die situasie beter hanteer het en mens nie soos 'n skelm laat voel nie. Ek moes ook kla voor hulle die plek kom skoonmaak het. Die eenheid kort definitief aandag en 'n ordentlike skoonmaak. Ek wil graag Alice bedank, sy was baie aangenaam en het regtig haar bes probeer om die omstandighede beter te maak. So 'n groot dankie aan haar.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Monique G
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Nov 2023

Onaangenaam. Nee glad nie, wat 'n teleurstelling. Geen warm water beskikbaar gewees nie. Die bad was sonder 'n prop, breekware en ketel was ongelooflik vuil. Boonop was die eienaar baie onbeskof. Hierdie plek sien ons nooit weer nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Elsabe D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Relaxed with space and nature. Craigiva, amazing staff with a warm welcome. in the lovely rain. We enjoyed space, comfort, and the garden's heaven. Comfortable beds, good linen, lovely bathrooms and the living area perfect. Close by parking, easy access and the location is 100%. My granddaughter enjoyed the 2nd bedroom with en-suite. This is so comfortable. I am looking forward to book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian R
Kort verblyf
4.6
Mrt 2022

Baie lekker en vriendelike mense. Lekker om min gesteur te word en goeie plek as jy net wil asem haal. Enigste ding wat 'n las was, was die proses om die water te laat werk bo in die toring en moes 'n paar keer op en af hardloop en lang tye wag vir die water om te werk. Die bad se prop kon ook nie uitgehaal word nie en kon net een keer gebruik word. Andersins baie lekker ervaring. Kan dalk 'n pompstelsel installeer vir die water vir die toring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarel
Craigivar Budget Room
Hi Christian Dankie vir die terugvoer. Ja, die toring is baie hoog so die water vat 'n ruk om op druk te kom as die pomp af was. Die bad werk met 'n Nikki Spout waar jy die uitlaat se knop moet draai om die prop oop en toe te maak. Ek is jammer, my mense moes dalk vir jou dit uit gewys het. Groete

Josua S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2022

Baie stil, atmosphere is skoon en vars, mooi groen. Dit is 'n mooi area. Tuin is mooi. Lekker privaat.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezl M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

'n Baie mooi plek. Lekker gekuier. Sou verkies het om elke dag skoon handdoeke te kry. Die dame wat ons ingeteken het, Portia het nooit 'n masker gedra nie, want onaanvaarbaar is. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Sep 2022

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Sarel
Craigivar Budget Room
hi liezel baie jammer julle het nie n goeie ervaring gehad nie baie bly jy gee eerlike trugvoer ,ek was nie bewus van die issues nie ,baie jammer daar was veronderstel om 2 x flitse te wees asook kerse ek sal die met my staf opneem die trappe sal ek ook aandag gee , dankie vir die trugvoer weet nie van sort wat stukkend was ,sal ook opneem dankie of was dit die water ? omdat loft hoog is vat die water n rukkie voor vol sterkte is ,jammer my mense moes julle gese het , die werk op n boosterpomp en hy skop in as genoeg water oop is ,bad werk gewoonlik vinigste want trek baie water en skop pomp vinnig in nogmaals baie jammer ,

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4179e1f0b3f9854a59c0885c982f84951a2f041f31c80284df609b5aae7b1129af04e16c58cd72565cd9f588adcffe6e2d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 789 Hoewe Road Rietvalleirand 0174 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.846282969914 28.273002038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang