Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Craigivar Budget Room

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 25 resensies vir Craigivar Budget Room
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Wilma C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma C

Was privaat en beste ontvangs.

Die eienaar het my vroeër laat inboek en die aankoms en ontvangs was baie goed gewees. Die tuinwoonstel-eenheid is privaat en goed geleë.

Peter S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies gewees.

Rudi V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Waarde vir geld en baie veilige verblyf.

Verblyf is goed geleë en is baie veilig. Beslis waarde vir jou geld.

Chantelle C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Chantelle C

Die plek sien my nooit weer.

Die wasbak proppe in die kombuis werk nie en ek het gesukkel om skottelgoed te was. Die aircon werk ook nie. Die eienaar is ongelooflik ongeskik en het geen voorsiening gemaak vir loadshedding nie. Ek moes totaal en al in die donker wees. Daar was 'n misverstand met die bespreking. Dit was vir 2 mense en moes eintlik vir 3 mense gewees het. Ek het geen probleem gehad om die verskil te betaal nie, maar die eienaar kon die situasie beter hanteer het en mens nie soos 'n skelm laat voel nie. Ek moes ook kla voor hulle die plek kom skoonmaak het. Die eenheid kort definitief aandag en 'n ordentlike skoonmaak. Ek wil graag Alice bedank, sy was baie aangenaam en het regtig haar bes probeer om die omstandighede beter te maak. So 'n groot dankie aan haar.

Monique G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Monique G

Onaangenaam.

Nee glad nie, wat 'n teleurstelling. Geen warm water beskikbaar gewees nie. Die bad was sonder 'n prop, breekware en ketel was ongelooflik vuil. Boonop was die eienaar baie onbeskof. Hierdie plek sien ons nooit weer nie.

Elsabe D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Relaxed with space and nature.

Craigiva, amazing staff with a warm welcome. in the lovely rain. We enjoyed space, comfort, and the garden's heaven. Comfortable beds, good linen, lovely bathrooms and the living area perfect. Close by parking, easy access and the location is 100%. My granddaughter enjoyed the 2nd bedroom with en-suite. This is so comfortable. I am looking forward to book again.

Christian R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian R

Baie lekker en vriendelike mense. Lekker om min gesteur te word en goeie plek as jy net wil asem haal. Enigste ding wat 'n las was, was die proses om die water te laat werk bo in die toring en moes 'n paar keer op en af hardloop en lang tye wag vir die water om te werk. Die bad se prop kon ook nie uitgehaal word nie en kon net een keer gebruik word. Andersins baie lekker ervaring.

Kan dalk 'n pompstelsel installeer vir die water vir die toring.

Craigivar Budget Room se terugvoer

Hi Christian
Dankie vir die terugvoer.
Ja, die toring is baie hoog so die water vat 'n ruk om op druk te kom as die pomp af was.
Die bad werk met 'n Nikki Spout waar jy die uitlaat se knop moet draai om die prop oop en toe te maak. Ek is jammer, my mense moes dalk vir jou dit uit gewys het.
Groete

Craigivar Budget Room
Josua S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josua S

Baie stil, atmosphere is skoon en vars, mooi groen.

Dit is 'n mooi area. Tuin is mooi. Lekker privaat.

Liezl M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl M

'n Baie mooi plek. Lekker gekuier.

Sou verkies het om elke dag skoon handdoeke te kry. Die dame wat ons ingeteken het, Portia het nooit 'n masker gedra nie, want onaanvaarbaar is. Dankie.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Tiana K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana K

Mooi uitsig.

Ons het die kort tyd baie geniet. Daar was egter 'n paar klein knaagpunte. Die breekware in die kas was vuil met ons aankoms, en daar was 'n gordynhakkie tussen die laken en matras wat nogal 'n gespook was om uit te kry. Verder was daar nie klagtes nie, en die uitsig is fantasties.

Craigivar Budget Room se terugvoer

Hi Tiana,
Ek is vreeslik jammer oor die ongerief en vuil breekware ek sal opvolg ,so jammer dit het gebeur.
Ek bly julle het darem die res geniet.
Groete

Craigivar Budget Room
Ziona L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziona L

Thank you.

Kyk na veiligheid van Patio Stel by Wolf eenheid.

Anneline L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline L

Het vreeslik lekker gebly.

Die borde by die ingang is misleidend en het bietjie aandag nodig. Verder kan ons glad nie kla nie, ons het vreeslik lekker gebly en sal beslis weer by Craigivar boek.

Anett F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anett F

Onprofessioneel. Nooit weer.

Bespreking was vir gesin van 4. Sou graag foto van kamer se uitleg wou sien. Geen ontvangsarea. Dame wat ons ontvang het was ongeskik en praat slegs Engels. 2 halwe toiletrolle, 2 bekers en slegs 4 suiker. Baie stof, net voorlangs skoon. Bad lek. Vir gesin van 4 is daar nie genoeg handdoeke, maar slegs 2 badhanddoeke waarvan een nog gehang het langs stort en baie vuil was. Ons omstandighede het genoodsaak om slegs 1 aand oor te slaap, maar indien die gastehuis beter was sou ons maklik langer gebly het.

Craigivar Budget Room se terugvoer

Baie jammer om te hoor my dame het jou so sleg hanteer, dit is n eerste, en sal opneem met haar.

Dis baie jammer jy kon ons nie dadelik geskakel toe jy daar aan gekom het, en sien unit is vuil ens, dan kon ons dit dadelik opgelos het, want sy moes jou in ons wolf unit gesit het.

Ons het juis die wolf unit vir julle reg gemaak en dus was die loft unit nie voorberei vir julle nie, miscommunication .... ons het juis omdat ons gesien het julle is 4 groot mense besluit ons wolf unit sou beter werk vir julle, dis baie jammer. Julle kon n heel ander ervaring gehad het.

Craigivar Budget Room
Crystal S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal S

Baie mooi, maar baie onprakties.

Bietjie ongelukkig, want die eenheid wat hulle vir ons gegee het was baie mooi, maar baie onprakties en nie baie privaat nie. Ek en my man en my dogter en haar man was daar. 1 badkamer bo, wat heeltemal oop was en 1 dubbelbed en 2 stapelbeddens vir kinders, so jy het geen privaatheid gehad as jy moet aantrek of bad nie. Die ander persone moes onder wag tot jy klaar gebad of gestort het. Die ander eenheid was oop, wat meer geskik was, so ek is bietjie ongelukkig oor waar hulle ons geplaas het. My kinders moes die matrasse van die bed afhaal en op die vloer gooi om te kan slaap.

Netta D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Netta D

Sowaar verras gewees met die verblyf.

Het baie heerlik daar gebly en was rustig en voorwaar 'n gastehuis wat ek beslis in toekoms weer van gebruik sal maak.

Craigivar Budget Room se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, ek waardeer dit baie.
Dit was 'n plesier om jou te kon huisves en ons sien uit om jou weer te sien.

Craigivar Budget Room
Rika V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Dit is veilig, netjies en goeie waarde vir geld.

Ons het baie goeie diens ontvang. Ons het onverwags 'n aand vroeër moes inklok. Hulle het plan gemaak om ons te akkommodeer. Dit het ook gebeur dat ons laat eers kon inklok, weereens het hul plan gemaak om ons te help. Sal definitief weer van hul gebruik maak.

Nico V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Baie gemaklike en netjiese verblyf en sal weer tergkom

Sal net graag die rugby wil kan kyk volgende keer. (Beperkte DStv-kanale).

Glenda S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glenda S

Comfortable stay.

Well located for our needs. Felt safe and it's a beautiful property. Will probably go again when we need to be in that area.

Marnus P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus P

Rustige atmosfeer.

Voel nie of jy in 'n stad is nie. Rustige atmosfeer.

Thuli N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuli N

Very peaceful and private.

I like the place, very friendly staff and the place clinically clean.

Selest E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selest E

Stylvol en netjies.

Baie rustige en veilige omgewing, plek is baie netjies en diens was puik!

Craigivar Budget Room se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe woorde Selest. Ons hoop julle sal weer by ons kom bly as julle in Pretoria is.

Craigivar Budget Room
Jaco B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Baie stil.

Het dit baie geniet, sal weer daar bly.

Armand V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V

Very nice place to stay at!

I would recommend this very nice place to stay at. I enjoyed it.

Craigivar Budget Room se terugvoer

Dear Armand,
Thanks for your kind words, we appreciate your review. We were delighted that Christelle's stay in hospital was shorter than expected. We hope to host you again very soon.

Craigivar Budget Room
Marlene V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene V

Stil en rustige atmosfeer.

Craigivar het aan alle behoeftes voldoen waarna ons op soek was. Dis op 'n rustige en groot terrein geleë en baie stil.

Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4179e1f0b3f9854a59c0885c982f84951a2f041f31c80284df609b5aae7b1129af04e16c58cd72565cd9f588adcffe6e2d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R825 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 789 Hoewe Road Rietvalleirand 0174 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.846282969914 28.273002038029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang