Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Craigivar The Wolf Unit

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
  • Vanaf R3 500 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Craigivar The Wolf Unit is 'n lieflike selfsorg-tuin-eenheid sentraal geleë in Rietvalleirand, Pretoria-Oos, ideaal vir 'n klein gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed ingerig is. Elke badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en yskas-vrieskas insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal naby winkels, hospitale, skole, Rietvleidam, Irene en Pretoria Sentraal geleë wees. Die N1- en R21-hoofweë is binne maklike bereik en bied maklike toegang tot Pretoria, Midrand, Kempton Park, OR Tambo-lughawe, Lanseria-lughawe en Johannesburg

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoeweweg 789, Rietvalleirand, Pretoria, 0174, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2e3ec0b3c577701f6d67b23549b69af9d92feb85fafa1d8ed223f015726918a2d26c5cba07467515027cc61c2f37aba26f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 5 mense 789 Hoewe Road Rietvalleirand 0174 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8461241 28.2725073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang