Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Craigrownie Luxury Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Craigrownie-pad 10, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Craigrownie Luxury Guest House is in Seepunt, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Hier kan gaste herlaai en in die natuur ontspan.

Die gastehuis bied 7 pragtige kamers, elk met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis sowel as 'n eetarea. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Ligging

  • Craigrownie-pad 10, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Craigrownie-pad 10, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f750f664851ed3737959ca3fba9a47300577f19149df7a47f9f45ec05a46ffc1c6b270c7a431cabba2d777a894f251d49a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 2 mense 10 Craigrownie Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92399831378 18.378511342711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang