Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crane Haven

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Crane Haven
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jane M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane M

Sal definitief weer kom kuier in julle huis.

Verskriklike lekker plek om te bly, die mooiste dekor. Pragtige uitsig oor die dam, baie rustige gevoel.

Yondela M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yondela M

Exactly what we needed.

Our stay was beautiful and very peaceful.

Ilze H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze H

'n Absolute juweel!

Crane Haven is een van die min plekke wat regtig lyk soos die besonderse fotos op die webtuiste! Wat 'n lieflike plek! Ons het so lekker gerus en so tuis gevoel. Die huis is modern en vloei so lekker. Elke moontlike gerief wat jy aan kan dink was daar, ons het niks gekort nie. Die stoep is ook baie lekker met 'n uitsig oor die dam, wat jou laat voel asof jy myle ver van beskawing is, met totale privaatheid. Die sonpanele en tenk water het ook gemoedsrus gegee indien ons dit sou nodig kry. Ons gee tien uit tien vir die pragtige woning. Wat ook 'n bonus is, is die mooi estate waar mens kan gaan stap, asook die sekuriteit wat mens veilig laat voel. Ons sal vir seker weer terug gaan!

Monica L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L

Baie dankie aan ons gasheer Ruben wat seker gemaak het dat ons gemaklik was.

Die huis is pragtig. Baie stylvol en modern. Uiters netjies.

Mariaan J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan J

Definitely will be going back.

Magnificent place. Beautifully decorated with amazing views and very secure. Adele was super nice and helpful and kept checking on us to see if we were happy.

Hennie G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Twee dae gholf toer.

Baie lekker leefhuis. Skoon met lekker braai/kuier area.

Marizelle J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marizelle J

’n Rustige wegbreekkans.

Julle het ’n pragtige huis, en ons het lekker gebly! Enigste klagte is dat van die breekware vuil gelaat was deur die vorige inwoners.

Leslie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie S

Closer than you know for a quick break away.

Lovely place with everything you need at your fingertips.

Boitumelo L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo L

Tranquility, peace and calmness was the order of the day.

We had a wonderful stay, the house is so beautiful and was so clean. The tranquility and peace is so amazing. Thank you so much for an excellent service.

Berlina M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berlina M

Very nice.

Very beautiful, enjoyable, and very clean. We would love to visit the house again.

Billy M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy M

Heerlik en rustige wegbreek.

Baie netjiese huis en goeie ligging met uitsig oor 'n dam wat prentjiemooi sonsondergang bied. Lekker ingeboude braai op 'n hout dek en verhitte swembad. Die huis het ook geen beurtkrag nie - dit alleen is 'n groot bonus. Die Estate is stil en veilig met heerlike stap roetes langs die golfbaan. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam en kommunikeer deeglik wanneer dit by die bespreking kom. Ons sal die huis definitief aanbeveel.

Morne V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Morne V

Luuks, netjies en skoon.

Luukse verblyf, skoon en gerieflik. Gasheer dadelik beskikbaar indien benodig.

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 3207, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42733a01a2420ee2b407ef25670f6498d8873fc623f212a1ea385bedab7c2aec29773aa260def456f86d2e4c020e9841839c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 3207 Blue Crane Drive Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8826877124 27.483553746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang