Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crane Haven

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jane M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Sal definitief weer kom kuier in julle huis. Verskriklike lekker plek om te bly, die mooiste dekor. Pragtige uitsig oor die dam, baie rustige gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yondela M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Exactly what we needed. Our stay was beautiful and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

'n Absolute juweel! Crane Haven is een van die min plekke wat regtig lyk soos die besonderse fotos op die webtuiste! Wat 'n lieflike plek! Ons het so lekker gerus en so tuis gevoel. Die huis is modern en vloei so lekker. Elke moontlike gerief wat jy aan kan dink was daar, ons het niks gekort nie. Die stoep is ook baie lekker met 'n uitsig oor die dam, wat jou laat voel asof jy myle ver van beskawing is, met totale privaatheid. Die sonpanele en tenk water het ook gemoedsrus gegee indien ons dit sou nodig kry. Ons gee tien uit tien vir die pragtige woning. Wat ook 'n bonus is, is die mooi estate waar mens kan gaan stap, asook die sekuriteit wat mens veilig laat voel. Ons sal vir seker weer terug gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie dankie aan ons gasheer Ruben wat seker gemaak het dat ons gemaklik was. Die huis is pragtig. Baie stylvol en modern. Uiters netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan J
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Definitely will be going back. Magnificent place. Beautifully decorated with amazing views and very secure. Adele was super nice and helpful and kept checking on us to see if we were happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie G
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Twee dae gholf toer. Baie lekker leefhuis. Skoon met lekker braai/kuier area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizelle J
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

’n Rustige wegbreekkans. Julle het ’n pragtige huis, en ons het lekker gebly! Enigste klagte is dat van die breekware vuil gelaat was deur die vorige inwoners.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leslie S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Closer than you know for a quick break away. Lovely place with everything you need at your fingertips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boitumelo L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Tranquility, peace and calmness was the order of the day. We had a wonderful stay, the house is so beautiful and was so clean. The tranquility and peace is so amazing. Thank you so much for an excellent service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berlina M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Very nice. Very beautiful, enjoyable, and very clean. We would love to visit the house again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 3207, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42733a01a2420ee2b407ef25670f6498d8873fc623f212a1ea385bedab7c2aec29773aa260def456f86d2e4c020e9841839c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 3207 Blue Crane Drive Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8826877124 27.483553746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang