Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crane Haven

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 3207, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Crane Haven is 'n luukse selfsorgvilla op die veilige Parys Golf and Country Estate en bied pragtige uitsigte oor die tuin en dam. Die huis is perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat in die rustige omgewing wil ontspan.

Hierdie smaakvol versierde huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die ander slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie kamers deel 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 in die eetarea met 'n uitsig oor die stoep. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met pragtige uitsigte oor die vallei en tuin. Die stoep het gemaklike rusbanke, 'n koffietafel, ingeboude braaigeriewe en 'n yskassie. Gaste kan die swembad of 'n piekniek in die tuin geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Jane M
Gesin met klein kinders
5.0
Sal definitief weer kom kuier in julle huis. Verskriklike lekker plek om te bly, die mooiste dekor. Pragtige uitsig oor die dam, baie rustige gevoel.
Aug 2024
Yondela M
Gesin met tieners
5.0
Exactly what we needed. Our stay was beautiful and very peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Ilze H
Gesin met tieners
5.0
'n Absolute juweel! Crane Haven is een van die min plekke wat regtig lyk soos die besonderse fotos op die webtuiste! Wat 'n lieflike plek! Ons het so ...
Sien meer
Apr 2024
Monica L
5.0
Baie dankie aan ons gasheer Ruben wat seker gemaak het dat ons gemaklik was. Die huis is pragtig. Baie stylvol en modern. Uiters netjies.
Mrt 2024
Mariaan J
5.0
Definitely will be going back. Magnificent place. Beautifully decorated with amazing views and very secure. Adele was super nice and he...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Blue Crane-rylaan 3207, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Crane Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-rylaan 3207, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42733a01a2420ee2b407ef25670f6498d8873fc623f212a1ea385bedab7c2aec29773aa260def456f86d2e4c020e9841839c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 3207 Blue Crane Drive Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8826877124 27.483553746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang