Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Crane Cottage

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 205 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Sonette B
1 nag
5.0
Jan 2025

Very friendly host, clean and fresh room, lovely stay. Very nice, peaceful, the restaurant across the street is very convenient. Beautiful clean white bedding for a restful evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie waarde, goed gelee, en vriendelike diens. Was my derde besoek. Baie lekker gebly, kamer was skoon en netjies en ons is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederik E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Dit was veilig om te kan stap met pragtige geboue en 'n heerlike eetplek met lekkernye. Die kamer was gerieflik en netjies. Die kommunikasie was baie goed en die bonus was dat ons loopafstand van 'n heerlike eetplek was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Good stopover. Ideal stopover between Gauteng and the Cape. Located in the historic quarter of Colesburg with some interesting walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Goeie ligging. Rustige omgewing. Naby eetlekke.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frances S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Lekker, netjies, gemaklik. Ons het baie lekker gebly! Die kamer was netjies en skoon. Ons is vriendelik verwelkom en die eienares het aan alles gedink om die kamers 'n plesier te maak. DStv, WiFi en elektriese komberse was ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Altyd lekker. Kamers is ruim, skoon en sentraal geleë. Ons bly gereeld hier. Vriendelike diens. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Michael C
1 nag
4.0
Jan 2024

Comfortable stopover on our way back from Cape Town and reasonably priced. We enjoyed the sleepover, pity about the church bell every half hour, didn't need a watch to know the time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth S
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2024

Last minute, en bilik. Die kamer was netjies en die badkamer was baie skoon. Maar die beddegoed het vuil gelyk en het soos rook geruik. Die kussingslope het vetkolle op gehad.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

ArrA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 205

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Charl Cilliersstraat 3, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2663e431001a9551a9e589968aae95a3c3d91601eb60a58d9388f92cdaa1172551554582971ea8481579881c2658959be305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 205 5 1 5 3 Dwars Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.722446168906 25.095064043999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789