Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crane Cottage

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ashley W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Goeie waarde, goed gelee, en vriendelike diens. Was my derde besoek. Baie lekker gebly, kamer was skoon en netjies en ons is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Comfortable. Lovely stay. Very welcoming host. Well equipped, secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley W
1 nag
5.0
Feb 2023

Oorslaap op pad van Gauteng na die Oos-Kaap. Vriendelik ontvang, veilige parkering en 'n goed versorgde kamer. Alles is baie netjies. Die ligging is uitstekend en naby restaurante sodat mens nie hoef te ry met 'n motor vol bagasie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Good stopover. Ideal stopover between Gauteng and the Cape. Located in the historic quarter of Colesburg with some interesting walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frances S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Lekker, netjies, gemaklik. Ons het baie lekker gebly! Die kamer was netjies en skoon. Ons is vriendelik verwelkom en die eienares het aan alles gedink om die kamers 'n plesier te maak. DStv, WiFi en elektriese komberse was ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Altyd lekker. Kamers is ruim, skoon en sentraal geleë. Ons bly gereeld hier. Vriendelike diens. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Mike C
1 nag
4.0
Jan 2024

Comfortable stopover on our way back from Cape Town and reasonably priced. We enjoyed the sleepover, pity about the church bell every half hour, didn't need a watch to know the time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth S
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2024

Last minute, en bilik. Die kamer was netjies en die badkamer was baie skoon. Maar die beddegoed het vuil gelyk en het soos rook geruik. Die kussingslope het vetkolle op gehad.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wirinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Verskriklike oulike plekkie. Heerlike verblyf en ideaal geleë naby aan al die oulike eetplekke. Sal definitief weer daar wil kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Goeie oornag verblyf. Ja, lekker gebly, gasvry ontvang, skoon en netjies, spesiale versoek geakkomodeer, veilige parkering en voldoende fasiliteite en ekstras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

ArrA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 200

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Charl Cilliersstraat 3, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2663e431001a9551a9e589968aae95a3c3d91601eb60a58d9388f92cdaa1172551554582971ea8481579881c2658959be305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 200 5 1 5 3 Dwars Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.722446168906 25.095064043999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang