Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crane Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Charl Cilliersstraat 3, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Crane Cottage is in Coleberg, 'n omgewing wat bekend is vir die natuurreservaat, natuurlewe, museums, kunsgallerye en die bekende besienswaardighede soos die Gariepdam en die Oranjerivier.

Verblyf is in 9 eenhede beskikbaar en is geskik vir 30 gaste. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n privaat ingan, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Daar is WiFi en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Naby doendinge sluit in stap, bergfietsy, wandeltoere en voëlkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 200 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ashley W
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde, goed gelee, en vriendelike diens. Was my derde besoek. Baie lekker gebly, kamer was skoon en netjies en ons is vriendelik ontvang.
Feb 2024
Michelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. Lovely stay. Very welcoming host. Well equipped, secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Ashley W
5.0
Oorslaap op pad van Gauteng na die Oos-Kaap. Vriendelik ontvang, veilige parkering en 'n goed versorgde kamer. Alles is baie netjies. Die ligging is u...
Sien meer
Feb 2023
Wirinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Verskriklike oulike plekkie. Heerlike verblyf en ideaal geleë naby aan al die oulike eetplekke. Sal definitief weer daar wil kom bly.
Jan 2023
David S
Gesin met tieners
4.8
Goeie oornag verblyf. Ja, lekker gebly, gasvry ontvang, skoon en netjies, spesiale versoek geakkomodeer, veilige parkering en voldoende fasiliteite en...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

ArrA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 200

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Charl Cilliersstraat 3, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Crane Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Charl Cilliersstraat 3, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2663e431001a9551a9e589968aae95a3c3d91601eb60a58d9388f92cdaa1172551554582971ea8481579881c2658959be305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 200 5 1 5 3 Dwars Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.722446168906 25.095064043999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang