Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crassula

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marisa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfek. Ons verblyf was awesome, plek is baie, baie netjies. Dit het presies gelyk soos op die foto's. Die gashere is sulke gawe mense, skuus ek kry sommer 'n knop in my keel. Die muffins is 'n wenner asook beskuit. Waar kry mens nog sulke gashere wat uit hul pad uitgaan? En kan die oom praat (lag). Aauw, ek sal binnekort weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ek sal definitief Crassula aanbeveel. My ouers het die omgewing verken en verskriklik geniet en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette F
1 nag
5.0
Sep 2024

Uitstekende ligging en uitsonderlike verblyf. Die ligging is perfek en die plekkie is so pragtig en volledig ingerig, en ek sal maklik vir 'n maand daar kan bly. Alles waaraan jy kan dink, word verskaf en die tuisgemaakte muffins en beskuit maak dit ekstra spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absoluut wonderlik! Absoluut wonderlik! Het sommer dadelik weer bespreek. Dankie vir julle opregte gasvryheid! 10 uit 10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Weekend getaway with wife. Great place to just relax. Amazing views from there. Amazing. Wonderful location, right at the penguin sanctuary, on the shore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent. The hosts were very friendly and welcoming. The place was very neat. I enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aziza S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing stay with the beach and penguins on your doorstep. Awesomeness on another level. What more can you ask for than the most amazing vistas? Staying in a nature reserve with the beach on your doorstep. Our hosts were equally amazing and are well-informed about the area, which is rich in history. We were spoiled with yummy goodies, like the freshly baked muffins, just in time for tea. We would definitely recommend this place to anyone wanting to have the best stay in Betty's Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beeldskone plekkie, mooi mense met harte van goud! Fantastiese verblyf met wonderlike gashere! Ons het baie lekker geslaap. Ons ontvangs was warm, opregte mooi mense en boonop is die area prentjiemooi. Die pikkewyne was ook 'n hoogtepunt. Ons kom beslis weer! Dankie Oom van As en Tannie Marianna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rone M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastiese verblyf naby die see en omring deur die natuur. Ons het heerlik gekuier in die ruim, netjiese, goed toegeruste woonstel. Ons is baie vriendelik ontvang en bederf met watertand beskuit en muffins. Ideaal vir natuurliefhebbers, aangesien pikkewyne en kolganse vryelik rondbeweeg. Foto's gee 'n akkurate indruk. Ons kan Crassula sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beste in Betty's! Dit was vir ons 'n baie verwagte eenheid vir baie redes. Eintlik wil ek nie alles sê nie, anders word hulle uitgeboek as ek wil kuier. Die gashere was wonderlik, die pikkewyne het my hart gesteel, maar die uitsig selfs uit die kamer uit was so ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Van As Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6b8ffe8260436521d6bbb0fa34067f389f5c40ea120a092920171091b1d6a2fa6ea509fbc807ceb3931dd2cc7051d42879c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 4021 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3703272 18.8932595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang