Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crassula

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jerome C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Restful, peaceful and very enjoyable indeed. Excellent! The service and attention to detail by the hosts were perfect. Cleanliness, neatness, quietness and tranquility are all guaranteed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beslis aanbeveel. Fantastiese verwelkoming, somer dadelik tuis gevoel. Rustige en veilige omgewing. Alles wat jy benodig. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongelooflike wegbreek! Baie dankie aan Tannie Mariana en Oom Van As dat hulle hul pragtige plekkie met ons gedeel het. 10 uit 10 vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Dieselfde as hierbo, gasvry, netjies, naby see, lekker stappadjies. Baie lekker, mooi uitsig op see, gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst V
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie spesiale plek! Baie vriendelik ontvang. Uitstekende waarde vir geld. Heerlik geslaap met die see klanke in die agtergrond. Sal baie graag weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Vredevol, plesierig, en perfek geleë. Dit was heerlik daar. Hulle is vriendelik en tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilyn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons gaan definitief weer 'n bespreking doen by Crassula. Wat 'n fantastiese rustige plek. Ek en my man het ons geniet. Die gasheer en mevrou het ons so warm ontvang. Lekker muffins het ook vir ons gewag. Die plek is wonderlik met die pikkewyne wat ons omring het. Die plek is so netjies. Perfek vir 'n paartjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barnard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Onverbeterlik. Fantastiese ligging met fantastiese gasheer en gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Crasula is net die plek as jy wil ontsnap weg van die stad af. Heerlik gebly, rustige omgewing en die beste gashere wat ons nog gehad het. Tannie Mariana en Oom Van As is twee dierbare mense en het ons weereens laat voel asof ons by familie kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfek. Ons verblyf was awesome, plek is baie, baie netjies. Dit het presies gelyk soos op die foto's. Die gashere is sulke gawe mense, skuus ek kry sommer 'n knop in my keel. Die muffins is 'n wenner asook beskuit. Waar kry mens nog sulke gashere wat uit hul pad uitgaan? En kan die oom praat (lag). Aauw, ek sal binnekort weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Van As Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6b8ffe8260436521d6bbb0fa34067f389f5c40ea120a092920171091b1d6a2fa6ea509fbc807ceb3931dd2cc7051d42879c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 4021 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3703272 18.8932595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang