Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crassula

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Van As Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 120 resensies vir Crassula
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Yvette F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette F

Uitstekende ligging en uitsonderlike verblyf.

Die ligging is perfek en die plekkie is so pragtig en volledig ingerig, en ek sal maklik vir 'n maand daar kan bly. Alles waaraan jy kan dink, word verskaf en die tuisgemaakte muffins en beskuit maak dit ekstra spesiaal.

Gideon H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon H

Absoluut wonderlik!

Absoluut wonderlik! Het sommer dadelik weer bespreek. Dankie vir julle opregte gasvryheid! 10 uit 10!

Mark K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K

Weekend getaway with wife. Great place to just relax. Amazing views from there.

Amazing. Wonderful location, right at the penguin sanctuary, on the shore.

Elize K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Excellent.

The hosts were very friendly and welcoming. The place was very neat. I enjoyed my stay.

Aziza S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aziza S

Amazing stay with the beach and penguins on your doorstep.

Awesomeness on another level. What more can you ask for than the most amazing vistas? Staying in a nature reserve with the beach on your doorstep. Our hosts were equally amazing and are well-informed about the area, which is rich in history. We were spoiled with yummy goodies, like the freshly baked muffins, just in time for tea. We would definitely recommend this place to anyone wanting to have the best stay in Betty's Bay.

Chanté B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanté B

Beeldskone plekkie, mooi mense met harte van goud!

Fantastiese verblyf met wonderlike gashere! Ons het baie lekker geslaap. Ons ontvangs was warm, opregte mooi mense en boonop is die area prentjiemooi. Die pikkewyne was ook 'n hoogtepunt. Ons kom beslis weer! Dankie Oom van As en Tannie Marianna.

Rone M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone M

Fantastiese verblyf naby die see en omring deur die natuur.

Ons het heerlik gekuier in die ruim, netjiese, goed toegeruste woonstel. Ons is baie vriendelik ontvang en bederf met watertand beskuit en muffins. Ideaal vir natuurliefhebbers, aangesien pikkewyne en kolganse vryelik rondbeweeg. Foto's gee 'n akkurate indruk. Ons kan Crassula sterk aanbeveel.

Jacques V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Beste in Betty's!

Dit was vir ons 'n baie verwagte eenheid vir baie redes. Eintlik wil ek nie alles sê nie, anders word hulle uitgeboek as ek wil kuier. Die gashere was wonderlik, die pikkewyne het my hart gesteel, maar die uitsig selfs uit die kamer uit was so ongelooflik!

Douw V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw V

Perfekte naweek wegbreek vir twee!

Ek en Petro het 'n fantastiese tydjie by die plekkie spandeer. Baie dankie vir julle uitnemende gasvryheid en die baie lekker saam lag en gesels. Julle verdien julle 5 sterre summa cum laude! Julle plekkie is 'n juweel en ons sien julle gou weer.

Belinda V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Fantastic - will be back .

Fantastic! Hospitality amazing. Home-made muffins on our arrival were totally unexpected and delicious.

Hendrik A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A

Rustige kuier by die see.

Die plek is skoon en netjies en het alles wat mens nodig het. Ons het die lekkerste muffins gehad wat vir ons gewag het met aankoms. Ons het vreeslik lekker gebly en sal vir seker weer terug gaan. Die pikkewyne is ook orals te sien.

Rene H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Great stay at Crassula! The hosts are very friendly and welcoming.

Truly delightful!

Adri V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Gasvry en vriendelike diens. Ons het baie lekker gebly.

Ons het heerlik gekuier!

Werner B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Relaxing stay with lots of beach walks and penguins.

We had a lovely, relaxing stay with beautiful sunrise views. The delicious homemade muffins were very thoughtful.

Doreen T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen T

Dit was een vir die boeke.

Ons was met baie gasvryheid ontvang, ons het lekker bederf dingetjies ontvang. Die eenheid is super skoon en netjies, die beddegoed van uiterse goeie gehalte. Ek sal enigeen aanbeveel om daar te bly.

Emmerentia D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia D

Alles was 100%.

Baie oulike gasheer en gasvrou. Heerlike muffins en beskuit. Baie goed ingerig. Alles was perfek.

Susan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Uitstekende waarde vir geld en die ligging is perfek.

Heerlike woonstel binne stapafstand van die pikkewynkolonie. Soveel bederfies soos muffins, tuisgebakte beskuit, koffie, tee, suiker en melk. Ons sal beslis weer gaan!

Susan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D

Volledig toegerus.

Ons kuiertjie by Crassula was heerlik. Die gasheer het ons vriendelik ontvang en was baie vriendelik. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Ons sal definitief weer terug gaan. Oom en Tannie is uitstekende gashere en hulle het regtig baie moeite gedoen om 'n plekkie te skep waar jy net kan agteroor sit en ontspan. Ek sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel. Die rustige atmosfeer met die berge aan die een kant en die see en pikkewyne aan die ander kant was net wat ons nodig gehad het om weg te breek uit die stad uit.

Derick C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C

Perfekte ligging in Bettys Baai!

Wat 'n plesier om by Crassula te bly. Dit was ons tweede keer en ons kan die plek regtig hoog aanbeveel. Die kamer is ruim en skoon met alles wat jy nodig het, en die ligging is natuurlik die beste wat jy kan kry. Baie dankie, Mariana en Van As, vir die lekker kuier.

Lourens W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens W

Uitmuntende kuier!

Baie dankie vir die uitmuntende gasvryheid! Ons was bederf met heerlike wortelmuffins en tuisgemaakte beskuit met ons aankoms asook 'n sjokolade op die bed. Die eenheid was pragtig versier, gemaklik en het oor alles beskik wat nodig was om 'n heerlike kuier te verseker. Alles was skoon en netjies. Die eenheid is op die see, reg waar die pikkewyne broei. Dit was 'n fees! Ons het die son oor die see sien opkom elke oggend en nogal in die bed!

Barbara G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara G

Excellent.

What an amazing experience, I loved it!

Pj P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj P

Baie behulpsame en vriendelike eienaars. Hoogs aanbeveel vir 'n kort wegbreek.

Heerlik rustige, skoon, veilige blyplek.

Alan D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan D

A nice peaceful getaway.

The stay was very pleasant and tranquil. We did, however, miss a braai area as the room was attached to the house, but the braai place was disconnected from the accommodation.

Peter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B

A wonderful experience.

Beautiful destination with penguins as guests.

Eunice R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice R

Baie lekker en knus.

Ek het heerlik gekuier. Die eienaars is vriendelik. Die eenheid is netjies om die see en pikkewyne te sien. Ook baie mooi.

Corne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Vriendelik, netjies en so mooi gelee!

Sien sterre.

Marilize C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize C

Bly ons het dié plekkie raakgeloop!

So 'n lekker blyplek, met die vriendelikste en gasvryste mense! Perfek geleë naby pikkewyne, natuurtuin, staproetes en strand. Ons gaan weer!

Denese C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denese C

Rustig.

Baie lekker plek, skoon en netjies. Oom en Tannie is baie gawe mensies, het ons dadelik laat tuis voel. Ons is verwelkom met ope arms, en die heerlikste tuisgebakte muffins. Sal die verblyf beslis aanbeveel.

Elizma M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma M

Ongelooflik lekker gewees.

Wat 'n heerlike kuier. Ons was op die hande gedra. Baie dankie aan Van As en Marianna wat soveel moeite gedoen het, met al die bederfies en mooi kaartjie. Ons het dit vreeslik baie geniet. Ons kom definitief weer kuier. Stunning plek en pragtige uitsig oor die see.

Pieter Johann J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Johann J

Rustig, pragtige uitsig vanuit die kamer. Wonderlik toegerus. 10/10!

Vriendelikste gasheer wat jy ooit sal kry! Ons het dadelik op ons gemak gevoel. Woonstel is pragtig toegerus met alles wat jy nodig het en meer. Baie mooi uitsig en privaatheid. Ons gaan beslis weer teruggaan.

Dalene L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L

Vriendelike gasheer en gasvrou.

Het heerlik gekuier, en pragtig, skoon en netjies.

Heleen R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen R

Rustig en wonderlike uitsig.

Die mense was baie vriendelik, en het ons baie welkom laat voel en die uitsig baie mooi.

Derick C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C

Uitstekend!

Wat 'n baie aangename en lekker plek om te bly. Die ligging is perfek en binne loopafstand van die pikkewyn kolonie. Die eienaars, Van As en Marianna is baie vriendelik en behulpsaam, ons het lekker gesels. Ek kan die plek hoog aanbeveel. Dankie vir 'n lekker kuier.

Melindi D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melindi D

Lieflike woonstel en lieflike gasheer en gasvrou.

Ons het dit so geniet om so óp die see te wees met die pragtige uitsig en tussen die pikkewyne.

Anna-marie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B

Ongelooflike lekkerte.

Gasvryheid, muffin-bederfie en veilig. 'n Móét vir elkeen wat daar deurreis.

Rone W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rone W

Heerlike ontsnap vanaf die stad se besigheid.

Pragtige plekkie net 'n klipgooi van die see en pikkewyne af. Die eienaars het ons laat welkom voel en uit hulle pad gegaan om te verseker ons kon braai al het die wind te erg gewaai by die gewone braai plek. Die kamer her groot vensters na buite sodat selfs al is die weer onplesierig buite kan jy nogsteeds die uitsig en omgewing geniet met die pikkewyne wat in die nag voor die huis verbyloop. Alarmstelsel maak jou veilig voel. Kombuis is goed toegerus. Die plek was super skoon en netjies en dan natuurlik tannie Marianna se bekende muffins was iets om oor huis toe te skryf.

Willene R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willene R

Dit was regtig 'n amazing belewenis. Dit was rustig met die see en die pikkewyne in die agtergrond. Ons was sommer dadelik rustig en Oom Van As en Tannie Marianne was amazing.

Ons sal enige tyd weer teruggaan om daar te bly. Dit was asemrowend.

Ian B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B

Wow!

Ek het deurgery vir een dag se hengel in Bettiesbaai vir my verjaarsdag, so warm ontvangs gehad deur Marianna en Van As. 30 m geloop en die pikkewyne sien uitkom uit die see, toe later gesien hoe hulle verby die huis loop op pad na hul "lekkeslaap" plekkie, die woonstel is super gerieflik, skoon en privaat. Het aan die slaap geraak op die heerlike groot bed met die see se salige gedruis in die agtergrond, absoluut perfek! Ook, geen load shedding nie!

Este M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este M

Comfortable, special location, friendly reception.

We loved our stay at Crassula, right next to the beach and penguins, such a special treat to end our time in the Western Cape.

Willem C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Goeie rus by die pikkewyne.

Ons was aangenaam verwelkom deur Van As en Marianna, en was ons verbaas oor die uitstekende ligging (naby die pikkewyne), die staproetes, en hoe mooi Bettiesbaai werklik is. Uitstekende waarde vir geld. Baie baie dankie Van As en Marianna!

Christo V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Uitstekende akkommodasie met mooiste uitsig.

Die eenheid is uiters ruim en netjies met aandag aan bederfies soos die heerlike muffins. Dit is geleë in 'n stil en oop omgewing naby die pikkewyn kolonie, wat die naby natuur gevoel net ń bonus maak. Daar is ook uitstekende voorsiening vir beurtkrag. Marianna en Van As laat mens sommer dadelik tuis voel en na die heerlike geselsies gaan jy omtrent as familie uitmekaar.

Johanna T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna T

Ons het baie lekker gebly.

Van As en Mariana is die gasvryste eienaars wat ons al ontmoet het. Hulle plekkie is baie mooi en die pikkewyne wat kom kuier is te oulik!!!

Carina K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina K

Pragtige omgewing, het heerlik gerus.

Die eienaars is vriendelik, behulpsaam en proaktief in voorsiening van behoeftes. Sal weer hier kom bly.

Kriegler L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kriegler L

Besonders!

Pragtige plekkie langs die see met pikkewyne net om die draai. Ongelooflike gasheer en gasvrou. Bederf met beskuit, muffins en sjokolade. Buiten dit was koffie, tee en die nodige voorsien saam met die kombuisie. Sal definitief weer daar kan bly. 'n Bonus was 'n wonderlike diens in die NG kerk.

Trish A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish A

Wish we could stay longer.

Exceptional location and a very comfortable and welcoming accomodation. Hope to come back one day!

Johan P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Absoluut fantasties.

Wat 'n plesier om so vriende te maak met Van As en Marianna. Ontvangs was so hartlik en ons het dadelik tuis gevoel. Die muffins was ook 'n wenner. Wat 'n plesier om soggens en saans die pikkewyne op jou voorstoep te hoor en sien. Hierdie plek sien ons beslis weer. Well done!

Annette S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Wonderful hosts! Beautiful location!

Very friendly, concerned hosts. Every need is seen to. Comfortable and very clean. Nature is beautiful - penguins on the doorstep. Solar power.

Marc W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc W

Great. Uncle Van As and Antie Marianne, you two are great. Lovely people and your accomodation is perfect.

Wonderful people, clean, tidy and perfect arrangement, what makes them great is their human side. So a great job, we enjoyed ourselves. Mr Van As said, we don't get a lot of people like me, but please know that we don't get a lot of people like our host. God bless and thank you Van As and Marianne.

Johann W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann W

Fantastiese verblyf.

Ons het baie lekker oorgebly, baie netjies en veilig en baie mooi staptoetes op die strand tussen die pikkewyne en ander voëls. Sal enige tyd weer by Crassula oorbly. Die eienaars is baie vriendelik.

Nick Y - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y

Allows you to savour the pristine Betty's Bay coastline, just 50 metres away, in comfort.

Comfortable and private seaside apartment under owner's house, right next to the penguin colony and close to a well-reviewed seafood restaurant.

Lizelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle B

Ongelooflik mooi.

Ons het heerlik gebly. Ons gasvrou en -heer was baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging is perfek en dit is die mooiste omgewing. Heerlike muffins gekry.

Wilanie G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilanie G

Ons het heerlik gebly by Crassula. Die eienaars is dierbaar en baie gasvry.

Heerlik, rustig en mooi.

Guy M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Guy M

Nice.

The stay was great, our hosts were fantastic, we will be back.

Louren V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louren V

Absoluut wonderlik.

Van As en Marianna was fantasties en het ons onmiddelik ongelooflik welkom laat voel. Crassula se ligging is besonders as mens die wonders van Bettysbaai wil belewe - tussen die fynbos en skaars twee minute se stap dan is jy by die see en 'n lekker wandelpad langs die kus. En as jy nie lus is vir stap nie, dan kan jy binne die woonstel sit met 'n pragtige uitsig van die fynbos, see en soms die pikkewyne wat verby loop. Ons gaan beslis weer by Crassula bly, en definitief vir langer.

Steven V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Beautiful.

The location was amazing, it was close to the penguins, and a place to have breakfast. The views overlooking the bay were spectacular and we loved hearing the penguins chatting away. The owners were friendly and the room had everything we needed and more. The weather turned rainy, and we were pleasantly surprised to find some board games for us to play.

Deniska B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deniska B

'n Plekkie naby aan die strand met hartsmense wat lekker gesels. Ons kan nie wag tot ons volgende besoek nie.

Alles was netjies, skoon en lekker.

Hendrik Micheal B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Micheal B

Ongelooflike mooi omgewing en die eenheid is baie mooi en so goed toegerus.

Ons kan dit beslis aanbeveel. Die heel beste gasvryheid wat mens kan kry.

Barrie O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barrie O

Netjies en baie vriendelik ontvang. Pragtige, gasvrye eienaars.

Ons gasheer en gasvrou het hul kennis van die omgewing met ons gedeel en dit was vir ons geweldig interessant. Dankie dat ons 'n stukkie van jul paradys kon deel.

Veronica B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B

Perfekte kortverblyf-vakansiebestemming.

Uitstekende ligging in Betty's Baai met die mooiste uitsig. Dit is oop afstand van Penquin Sanctuary. Baie paadjies vir stap. Vriendelikste gasheer en gasvrou. Puik toegeruste en netjiese eenheid. Ons het heerlik gebly.

Mark I - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark I

Wow! Voortreflik!

Geleë teen die see en so naby die mooiste pikkewyne. Pragtige huis en natuurskoon. Baie mooi, skoon en netjiese geriewe. Van As en Marianna het ons hartlik verwelkom en ons het gesels soos ou vriende. Die muffins en beskuit was 'n heerlike bederf.

Charlotte S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S

Heerlik.

Dit was 'n heerlike oorslaap. Alles was netjies en skoon. Die ligging is pragtig en die gasheer en gasvrou het ons hartlik ontvang. Jammer ons kon nie langer bly nie.

Laetitia K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia K

Absolutely wonderful.

A beautiful home with charming hosts. Lovely décor with beautiful finishing touches. Very comfortable and clean. Big spacious bathroom. Close proximity to the beach. Lots of penguins. Bird life and rock dassies in the area. We were made to feel very welcome.

Marvin A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin A

Amazing!

Crassula offered us a peaceful, scenic and value for money get away. Our batteries are recharged!

Ian S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S

Baie aangemnaam verras.

Baie gasvry ontvangs en kuier lekker.

Ericka C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka C

Perfek vir naby aan die natuur wees.

Crassula is heerlik naby aan die strand en ons was aangenaam verras met 'n groepie pikkewyne wat ons nuuskierig kom verwelkom het. Die eienaars is vriendelik en dink aan die kleinste detail om jou besoek so gemaklik en lekker as moontlik te maak.

Gerrit V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Fantasties en baie vriendelike mense.

Van Ass en vrou is besonderse mense. Vriendelik en hulpvaardig en laat jou so tuis voel. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Jacqueline A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline A

We loved it here - will definitely come again.

Marianna and Van As are very friendly and they have great attention to detail.

Steve F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve F

Super relaxing and cosy! Location is beautiful!

We had a wonderful restful weekend at Crassula. Our hosts were very sweet and thought of everything ahead of our stay. The accommodation was immaculately clean and so quiet. Just perfect for a weekend away and not far from Cape Town.

John C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Wonderful hosts, very comfortable flat with spectacular views.

The position of Crassula is unique, being right on the coast and very close to Stoney Point. One can see many African Penguins within a short stroll of the house. Or you can enjoy wonderful walks along the shore to the Main Beach and beyond. A very well appointed flat with everything. you could wish for makes it ideal for self-catering. Our hosts Van As and Marianna made us feel very much at home, and the supply of some basics as well as the tea, coffee, rusks and muffins were very much appreciated! We enjoyed a very peaceful stay with the sound of the ocean and penguins at night. The WIFI connection was very good.

Antony S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antony S

By die see en pikkewyne.

Stap 'n paar meter tot by die pikkewyne.

Maik B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maik B

Great getaway.

The appartement is well equipped and in walking distance to the penguins at Bettys Bay. The hosts Van As and Marianna are very friendly, we had a great conversation. We would definitely recommend this place. We would have stayed longer, but unfortunately there was no availability.

Naomi M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M

Die perfekte verblyf om deel te voel van die natuur, met pikkewyne, muishondjies en 'n groot verskeidenheid voëls wat tot by die huis kom.

Crassula het 'n onbelemmerde uitsig op die see en is 'n paar treë van die Stony Point pikkewynkolonie af. Die enigste geluide wat 'n mens hoor, is die branders en die pikkewyne.

Johannes H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H

Het 'n baie rustige, ontspanne naweek hier gehad. Eienaars was vriendelik en ontvanklik.

Ek het al baie van die webtuiste se plekke gebruik gemaak. Crussula is 'n besonderse plek omdat dit uit die besige verkeer en baie na aan die strand was. Die pikkewyne was 'n voorreg om hulle in hul natuurlike habitat te kon sien. Mnr. Van As se besonderse kennis van die fauna en flora was 'n bonus. Ek sal beslis weer van hul plek gebruik maak en dit aanbeveel vir almal wat daai spesiale wegbreek nodig het.

Andolene M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andolene M

Absolutely amazing and very beautiful.

We had an absolutely wonderful time and Mariana and hubby were very friendly and helpful. Such lovely people, so neat and an awesome view. Would definitely go back there again.

Lourens B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Gerieflik, ruim met 'n pragtige uitsig.

Goeie ontvangs, vertrekke is netjies en skoon. Onderdakparkeerplek. Sal graag weer daar wil gaan bly.

Michael H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H

Well worth it.

We were made to feel very welcome and felt that nothing would have been too much trouble if we asked for it. Everything was better than we expected. We will be back.

Gerald H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald H

Gasvryheid met ongelooflike uitsig. Wat meer kan jy vra?

Dankie Van As en eggenoot vir die wonderlike ontvangs. Die rus het ons regtig goed gedoen.

James H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H

Clean and comfortable. Very friendly owners.

Everything was in place at short notice and we had a private stay. Pity for the South Easter that made a visit to the penguins difficult. Very good price compared to other places.

Megan W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan W

Rustig en vredevol.

Die plekkie is op die perfekte plek teen die strand en by die oulike pikkewyne. Die eienaars is die gaafste mense ooit. En hulle het die heerlikste muffins. Sal almal aanraai om Crassula te bespreek.

Willem V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Pragtige eenslaapkamerwoonstel, klip gooi van die Bettysbaai se pikkewyne af.

Met die intrapslag baie vriendelik verwelkom deur Van As en Marianna. Die woonstel eenheid was gerieflik en skoon met klein ekstras soos muffins, konfyt, botter, beskuit, koffie etc. Asemrowende uitsig oor die baai en 200 m se stap van 'n pikkewynkolonie. Harold Porter Botaniese tuine is die moeite werd, pragtige natuurskoon. Heerlik fietsgery en Betty's so verken. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Vanessa C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C

Fantasties

Dit was ’n perfekte wegbreek van die stad se gewoel. Die blyplek is pragtig en netjies en het alles wat jy nodig het. Marianna en Van As het ons hartlik verwelkom dit het gevoel asof ons hulle jare al ken soos wat ons gesels het. Sal sekerlik weer Crassula besoek.

Caprice V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caprice V

Uitstekende verblyf.

Die gasvryheid was fantasties met al die lekker bederfies was ook net so lekker. Sal weer enige tyd gaan.

Vernon G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon G

Very friendly hosts, excellent location.

Our hosts went the extra mile to make our stay pleasant by providing homemade muffins and rusks. The location is excellent, very clean and comfortable, and the conversation was interesting.

Sonika C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika C

Fantastiese ligging!

Wonderlike blyplek gewees, baie netjies en vriendelike eienaars. Plek met alles wat nodig is vir oornag en 'n asemrowende see-uitsig

Ronel D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Die mees vriendelikste gasheer en gasvrou wat mens kan kry!

Dit is die mees mooiste, veiligste plek om oor te slaap vir meer as net 1 nag. Die oom en tannie is waarlik die vriendelikste mense en het ons met ope arms ontvang. Ons sal baie beslis weer teruggaan. Dit is 'n stukkie hemel op aarde.

Scarlett C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scarlett C

Juweel in die Overberg.

Ek kan Crassula ten sterkste aanbeveel. Die verblyf is puik en Marianna en Van As, die eienaars, laat jou onmiddellik tuis voel met hul warm, opregte gasvryheid. Daar's wonderlike natuurskoon of jy kan eenvoudig net skoene uitskop. Die eenheid is baie goed ingerig, perfek vir wegbreek. En die muffins, koffie en beskuit was 'n heerlike bonus!

Philip S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S

Very pleasant.

Best equipped guest house we have been to. Friendly host and hostess.

Cornel C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel C

Wonderful and peaceful.

Baie lekker en rustig.

Ranaldo W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ranaldo W

Best weekend away ever.

We had an amazing time. Van As and Marianna are the best hosts. If you want a breakaway weekend this is the place to go. Betty's Bay is such a beautiful place. We will definitely be back soon. Crassula would be the place we book again.

Pierre T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre T

Beautiful view from our room, great value for money.

The service we received from Mr. Jordaan was excellent. Very safe and secure with a spacious bathroom. They provided all we needed to make our stay comfortable and my wife loved the place.

Emily H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily H

Peaceful!

Right across the penguins. Safe for walking. No shops. Beautiful environment. Beautiful day trips. Clarensdrive is absolutely beautiful, if not the best then def one of the best in SA.

Peter F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter F

Very peaceful. A place I would recommend to rest.

You have to love animals and the surroundings. Even though it was a bit windy, we enjoyed the outdoors, walks and travelling to surrounding areas. A place I will gladly return to.

Caroline M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline M

Spectacular. Very friendly people.

Peaceful. Very relaxing.

Johann R - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Uitstekende ligging.

Wonderlike blyplek wat ek hoog aanbeveel. Reg by die pikkewyne en see. Gerieflik. Hoogtepunt is die eienaars - wonderlike mense wat baie vriendelik is.

Susan K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Uitstekend, wonderlik. Sal definitief weer gaan, gasvryheid uitstekend.

Al wat ek wil sê is Mariaan en haar man is regtig wonderlike mense. Het gevoel of ek by my eie huis was, vriendelik, wonderlike uitsig en baie rustig gewees.

Schimoney A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schimoney A

Ons kuier was baie fantasties, mooi uitsig oor die see, tannie Marianna en oom Van As het ons onmiddelik tuis laat laat voel. Ons sal nie twee keer dink om weer daar te gaan ontspan nie.

Ons privaatheid word respekteer.

Kathy C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy C

Very pleasant hosts, delicious welcome rusks and muffins, very comfortable accommodation, perfect, peaceful location.

The location is perfect. Right by the sea. In the late afternoon you can watch the penguins come to shore to go to their nesting places in the surrounding bushes. It was amazing to watch! Also watched the most beautiful sunrises. Van As and Marianna were the perfect hosts. We will visit again.

Melindi H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melindi H

Dit was absoluut fantasties gewees. Voel soos huis.

Tannie Mariana en oom Van As is lieflike hartsmense en die huisie is vreeslik mooi en baie goed ingerig. Die see en pikkewyne is letterlik op jou voorstoep. Dit is werklik asemrowend mooi.

Cronje B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cronje B

Word hoogs aanbeveel.

Ons het die drie dae baie geniet. Van As en Marianne laat jou onmiddellik tuis voel en dit voel soos om ou vriende te ontmoet. Ligging is perfek en alles is skoon en netjies. Absoluut waarde vir geld. Kan Crassula hoogs aanbeveel.

Cathleen H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen H

Was 'n uiters goeie keuse!

Was uiters goeie keuse; Uitsig, wow! Gasvryheid en ontvangs baie verwelkomend! Ligging puik. Die see is omtrent aan jou voete. Plek baie netjies, skoon en keurig. Is bederf met die heerlikste muffins en beskuit. Inligtingslêer baie interessant en mooiste foto's. Pikkewyne is orals en heerlik om dop te hou.

Vagn C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vagn C

Kindliness in amazing surroundings.

Great people, letting you know that they are there for you. Very good contact by e-mail up front. Owners are very interested in botany in the area and are good teachers. Take more days if that is what interests you. Penguins in the backyard, the colony is only a 1 minute walk away. Very clean and well functioning.

Nyameka Ntanda M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nyameka Ntanda M

Magnificent.

The owners are so welcoming and friendly. The community is so amazing, they greet with a smile, beautiful mountain views and I am definitely going back. Thank you.

Nadet R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadet R

Baie rustig. Pragtige uitsig en naby om te stap na alles.

Baie oulik, nie te groot nie, het alles wat mens benodig en het dit baie geniet om so naby die pikkewyne te wees.

Elize B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize B

Rustig, privaat, baie netjies.

Baie netjies en private verblyf. Ruim met pragtige uitsig. Die gasvrou is baie vriendelik en respekteer die privaatheid van die gaste. Ek sal beslis weer by Crassula tuis gaan.

Michellé F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michellé F

Asemrowend.

Baie netjies, stil, kalmerend en gerieflike verblyf. Stapafstand van see en pikkewyne wat dit 'n onvergeetlike ervaring gemaak het. Eienaars is opreg, baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer enige tyd die plekkie besoek.

Francois L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Lekker wegbreeksessie.

Ek wou net wegkom uit die stad en het die geleentheid gehad om goed uit te rus. Die ligging is ideaal om langs die see te stap en die natuur te geniet. Die gasheer en gasvrou het ons so hartlik ontvang en verder gelos om heerlik te ontspan. Ons is verras met heerlike muffins om ons te verwelkom. Die kamer is pragtig met 'n uitsig en dit was net die regte medisyne vir 'n wegbreeknaweek!

Amanda M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Baie tevrede.

Baie lekker gebly - dankie.

Petro P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro P

Lekker wegbreekplek.

Die kamer is baie oulik. Sou goed gewees het as daar melk ook was vir die koffie. Het dit baie geniet.

Jeanine G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine G

Baie gemaklik en lekker.

Crassula was 'n baie gemaklike en lekker blyplek. Die mense was ook baie vriendelik.

Warren M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren M

Baie netjiese huis en kliëntediens was van top gehalte. Uitsig vanuit die bed in huis tot die see is asemrowend.

Sal hierdie plek enige tyd aanbeveel vir enige persoon en ouderdom enige tyd van jaar.

Karen V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Excellent location. Lots to see and do. Excellent hosts.

Will go back for the muffins. Enjoyed the quietness and being close to nature. Will definitely go back. Million thanks to the hosts. They made our stay worthwhile.

Riana V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Baie aangename ondervinding.

Crassula is baie gerieflik en ruim. Als wat mens nodig het. Die eienaar en sy vrou is baie gasvry en vriendelike mense. Sal die plekkie definitief aanbeveel en weer besoek.

Bennerique C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennerique C

Baie netjiese plek met die perfekte uitsig.

Ons was met baie vriendelikheid verwelkom deur Marianna en Van As. Die tydjie daar was fantasies en hulle twee is baie aangename mense. Die uitsig is asemrowend en die stap roetes vertel 'n storie op hulle eie. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Perfek vir 'n vinnige wegbreek van die stadslewe.

Gherswin M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gherswin M

Warm and friendly reception, beautiful view and lots to do in surrounding places.

A nice cosy room with the best view and a warm welcome from arrival until departure.

Naomi M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M

Super!

I would recommend Crassula to anyone. Friendly, loving, caring couple. Beautiful place, peaceful atmosphere. Service beyond excellence! Neat, clean, spacious place with a beautiful garden.

Pieter P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Baie lekker en uitstekende verblyf.

Ons het baie lekker gekuier. Ons was hartlik verwelkom. Die geriewe is puik. Die omgewing is rustig en kalm en dis 'n moet om by Van As en Mariaan te gaan kuier vir 'n lekker kuier en stories van die omgewing. Ek sal dit aanbeveel dat iemand daar gaan bly.

Donovan C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C

What a pleasure!

Proficient, professional, thorough booking process. Upon arrival we were warmly welcomed by our lovey host and hostess who made us feel right at home. They went above and beyond to make our short stay memorable which really enhanced our getaway. We highly recommend Crassula!

Christie J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie J

Baie netjies en verwelkomend. Lekker gebly.

Sien sterre.

Crassula se terugvoer

Soos die besondere mense wat julle twee is, plaas julle toe die kersie op die koek met 'n onverbeterlike resensie.
Julle is voortreflike mense wat ons baie graag weer sal wil ontvang.
Baie dankie vir die moeite asook die wyse waarop jullie dit gedoen het.
Vriendelike groete
Van As en Marianna

Crassula
Zandile M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandile M

A great place to get away from the city to have a calm fresh experience/stay.

The hosts were very welcoming and friendly. They had a warm welcoming spirit, me and my partner did not feel out of place or unwelcome. The place was very clean and smelled fresh. The view from the bedroom was beautiful. Me and my partner enjoyed the sight seeing as well. The whole stay was a breath of fresh air.

Johann R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Puik verblyf. Gasvry.

Ongelooflike ervaring om so by die pikkewyne te kan bly. Dankie vir jul gasvryheid. Die lekker bederf met tuisgebakte beskuit, muffins met konfyt en kaas en dan ook nog vars melk vir koffie en dit alles gereed by aankoms. Het heeltyd heerlik tuis gevoel. Ruim en skoon eenheid. Lekker! Sal weer kom.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6b8ffe8260436521d6bbb0fa34067f389f5c40ea120a092920171091b1d6a2fa6ea509fbc807ceb3931dd2cc7051d42879c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 4021 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3703272 18.8932595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang