Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crassula

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crassula is in die kusdorpie Bettysbaai langs Stoney Point-reservaat geleë.

Hierdie akkommodasie het voldoende sonkrag, en omsetters en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, induksiestoof, elektriese braaipan tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n etenstafel met sitplek vir 2 mense. Die slaaparea is toegerus met 'n koningingrootte-bed en kasspasie. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak, 'n bad en 'n toilet. Die eenheid bied ononderbroke uitsigte oor die see. Ander geriewe sluit veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi-verbinding in.

Die eiendom is stapafstand vanaf 'n dagrestaurant en 'n vinnige rit na 'n aantal ander restaurante. Doendinge in Betty's sluit 'n besoek aan die plaaslike Pikkewynkolonie, staptogte op die strande, voetslaan- en fietsryroetes in. Daar is plaaslike kafees vir basiese voorrade, maar die naaste supermark is in Kleinmond, wat 17 km van die bekoorlike kusdorp af is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 120 resensies vir Crassula
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Van As Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crassula het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6b8ffe8260436521d6bbb0fa34067f389f5c40ea120a092920171091b1d6a2fa6ea509fbc807ceb3931dd2cc7051d42879c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 4021 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3703272 18.8932595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang