Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crassula

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crassula is langs die Stoney Point Reservaat in Bettiesbaai geleë.

Hierdie verblyf maak van sonkrag en omsetters gebruik en gaste word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. In die kombuisie is daar eetgerei, 'n yskassie, mikrogolfoond, elektriese braaipan, 'n induksiestoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en pakplek. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Hier is onbelemmerde uitsigte oor die see, gratis WiFi en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die perseel is binne loopafstand vanaf 'n restaurant wat oop is in die dag en ander restaurante is ook net 'n motorrit weg. Daar is drie varswatermere vir roei, lang wit strande vir swem , branderplankry of staptogte. Besoek gerus die Pikkewynkolonie, stap en ry fiets. Daar is plaaslike winkeltjies vir die basiese benodigdhede, met die naaste supermark so 17 km weg in Kleinmond.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lauren S
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike wegbreek! Baie dankie aan Tannie Mariana en Oom Van As dat hulle hul pragtige plekkie met ons gedeel het. 10 uit 10 vir alles!
Nov 2024
Ernst V
5.0
Baie spesiale plek! Baie vriendelik ontvang. Uitstekende waarde vir geld. Heerlik geslaap met die see klanke in die agtergrond. Sal baie graag weer wi...
Sien meer
Nov 2024
Lynette M
Saam met lewensmaat
5.0
Vredevol, plesierig, en perfek geleë. Dit was heerlik daar. Hulle is vriendelik en tegemoetkomend.
Nov 2024
Marilyn M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gaan definitief weer 'n bespreking doen by Crassula. Wat 'n fantastiese rustige plek. Ek en my man het ons geniet. Die gasheer en mevrou het ons s...
Sien meer
Nov 2024
Barnard V
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik. Fantastiese ligging met fantastiese gasheer en gasvrou!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Van As Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 129

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crassula het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4021, Betteysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6b8ffe8260436521d6bbb0fa34067f389f5c40ea120a092920171091b1d6a2fa6ea509fbc807ceb3931dd2cc7051d42879c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 129 5 1 5 4021 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3703272 18.8932595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang