Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crawford Flatlet

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Kaylynn H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal vir seker aanbeveel. 10/10. Verblyf was netjies, skoon, privaat en veilig. Die eienaars was baie gaaf en het alle behoeftes bevredig. Sal vir seker weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome. Friendly, clean, and just peaceful and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zané W
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Baie lekker! Dit was baie lekker. Die plek was skoon en almal baie vriendelik. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Ons het letterlik net oornag, maar het aan al ons behoeftes voorsien. Ja, alles is reg!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjies en goed toegerus. Ontvang deur eienaar en alles is verduidelik. Veilige parkering met elektriese heinings. Alles wat nodig is in die kombuis. Melk, koffie, tee, suiker, melk, beskuit en sjokolade. Netjiese plek met lekker bank. TV met Netflix en YouTube. Kamer lekker groot met los waaier. Badkamer groot met stort en wasmasjien. Tuin netjies en plek nuut en nuut geteel. Hartlik ontvang en sal weer daar bly. Sentraal en naby Mont Casino en ander vermaak. WiFi werk goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Donne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crawford-rylaan 26, Norscot, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48621be6080f6015f06cb51cbddb0b49182dddc050ea70adba5fb1442d18cb6ab88384fa954f45066a06cb9ebac8971f2264?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 26 Crawford Drive Norscot 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.041957421771 28.004738661726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang