Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crawford Flatlet

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Donne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Crawford Flatlet
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kaylynn H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylynn H

Sal vir seker aanbeveel. 10/10.

Verblyf was netjies, skoon, privaat en veilig. Die eienaars was baie gaaf en het alle behoeftes bevredig. Sal vir seker weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Martie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Awesome.

Friendly, clean, and just peaceful and beautiful.

Zané W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zané W

Baie lekker!

Dit was baie lekker. Die plek was skoon en almal baie vriendelik. Baie veilig.

Christo N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N

Ons het letterlik net oornag, maar het aan al ons behoeftes voorsien.

Ja, alles is reg!

Pieter L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Netjies en goed toegerus.

Ontvang deur eienaar en alles is verduidelik. Veilige parkering met elektriese heinings. Alles wat nodig is in die kombuis. Melk, koffie, tee, suiker, melk, beskuit en sjokolade. Netjiese plek met lekker bank. TV met Netflix en YouTube. Kamer lekker groot met los waaier. Badkamer groot met stort en wasmasjien. Tuin netjies en plek nuut en nuut geteel. Hartlik ontvang en sal weer daar bly. Sentraal en naby Mont Casino en ander vermaak. WiFi werk goed.

Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crawford-rylaan 26, Norscot, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48621be6080f6015f06cb51cbddb0b49182dddc050ea70adba5fb1442d18cb6ab88384fa954f45066a06cb9ebac8971f2264?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 26 Crawford Drive Norscot 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.041957421771 28.004738661726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang