Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crawford's Beach Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Liezl J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2022

Fantastiese uitsigte en kos. Die etes in die lodge se restaurant was regtig baie lekker. Die kos is geurig, vars en hulle bied 'n groot verskeidenheid aan. Die uitsigte van die huis is onverbeterlik. Asemrowend mooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne' H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2021

Crawfords is a wonderful holiday destination. Our happy place. We have built such wonderful relationships with the Crawfords family over the years, including the staff who we know by first name. The coast is really spectacular and the food fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Refentse S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Des 2020

Beautiful location. Lovely and serene resort. Lots of activities. The lodge is in one of the most beautiful locations in SA. The food is great. We had booked two rooms, one with sea view and the other with partial sea view. The front sea view rooms are beautiful and have been refurbished. The partial sea view room was dated and not the nicest I’ve seen. But we slept well and had a good time. I also liked the kids’ centre and activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Luyanda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Great hospitality, excellent food and magnificent surroundings. I enjoyed every bit of my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Very comfortable hotel, lovely setting with beach access, friendly staff and great food. Our first visit and most enjoyable. Rooms were comfortable and clean. Very friendly staff. A perfect place for a relaxing holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kay D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2018

Great place to chill and relax. Location is great and weather/temperatures for mid-winter were good. Food and staff were excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2018

Lekker. Dankie!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annista J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Beste vakansie nog ooit! Die kamer was baie mooi en gemaklik, die kos was ongelooflik lekker, almal is baie vriendelik en mens voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2017

Die plek kort aandag. Ons was teleurgesteld. So mooi plek met sulke goeie ligging. Maar as die lugversorging nie werk nie, die bad nie dreineer nie, die WiFi nie werk nie en die buffetkos koud is, is dit nie die prys werd nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Sunja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Crawford's was baie professioneel, netjies en vriendelik. Crawford's se diens was uitstekend. Hulle kos is heerlik en die diens was professioneel. Die kamer is netjies, skoon en die uitsig asemrowend. Crawford's was beslis elke sent werd en die beste akkommodasie vir 'n romantiese wegbreek. Ons sien beslis uit om weer na Crawford's terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbras-rylaan 42, Chintsa-Oos, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlNDU5MWM1LWMwNDctNGZhOS04M2MwLTYyYmU5NWRkZmQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 690 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 42 Steenbras Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.826949622188 28.118739724159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang