Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crawford's Beach Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Crawford's Beach Lodge
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Liezl J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl J

Fantastiese uitsigte en kos.

Die etes in die lodge se restaurant was regtig baie lekker. Die kos is geurig, vars en hulle bied 'n groot verskeidenheid aan. Die uitsigte van die huis is onverbeterlik. Asemrowend mooi.

Morne H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne H

Crawfords is a wonderful holiday destination. Our happy place.

We have built such wonderful relationships with the Crawfords family over the years, including the staff who we know by first name. The coast is really spectacular and the food fantastic.

Refentse S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Refentse S

Beautiful location. Lovely and serene resort. Lots of activities.

The lodge is in one of the most beautiful locations in SA. The food is great. We had booked two rooms, one with sea view and the other with partial sea view. The front sea view rooms are beautiful and have been refurbished. The partial sea view room was dated and not the nicest I’ve seen. But we slept well and had a good time. I also liked the kids’ centre and activities.

Luyanda G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luyanda G

Great hospitality, excellent food and magnificent surroundings.

I enjoyed every bit of my stay.

Derek B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B

Very comfortable hotel, lovely setting with beach access, friendly staff and great food.

Our first visit and most enjoyable. Rooms were comfortable and clean. Very friendly staff. A perfect place for a relaxing holiday.

Kay D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kay D

Great place to chill and relax.

Location is great and weather/temperatures for mid-winter were good. Food and staff were excellent!

Amanda B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda B

Nice.

Thanks.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker.

Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Annista J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annista J

Beste vakansie nog ooit!

Die kamer was baie mooi en gemaklik, die kos was ongelooflik lekker, almal is baie vriendelik en mens voel tuis.

Pieter C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter C

Die plek kort aandag.

Ons was teleurgesteld. So mooi plek met sulke goeie ligging. Maar as die lugversorging nie werk nie, die bad nie dreineer nie, die WiFi nie werk nie en die buffetkos koud is, is dit nie die prys werd nie.

Sunja V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunja V

Crawford's was baie professioneel, netjies en vriendelik.

Crawford's se diens was uitstekend. Hulle kos is heerlik en die diens was professioneel. Die kamer is netjies, skoon en die uitsig asemrowend. Crawford's was beslis elke sent werd en die beste akkommodasie vir 'n romantiese wegbreek. Ons sien beslis uit om weer na Crawford's terug te keer.

Pieter K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Kos kos kos ... ligging ... stap ... strand ... ongelooflik!

Selfs die eenhede wat agter is en hul as geen uitsig sien, het 'n uitsig. Dis 'n ongelooflike plek en die etes is asemrowend!

Gert V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Sien die sterre.

Baie netjiese lodge, puik etes en pragtige ligging.

Brian C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian C

Excellent place to spend as much time as possible, especially if the weather is good.

We thoroughly enjoyed our visit and would highly recommend it to others. The dinner one night was disappointing, tough vegetables and meat, but no complaints otherwise.

Ronel D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Liesl P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl P

Onvergeetlike 9 dae van absolute rus; geregte was uit die boonste rakke; sagte wit seesand!

Net 45 km vanaf Oos Londen se lughawe in die mees ongelooflike area; die mooiste natuurtonele net waar mens kyk. Sagste wit sand op die stande; groen heuwels en die area is skoon en nog onderontwikkeld. Die diens by die lodge was puik; baie vriendelike personeel en die kos was uit die boonste rakke. Elke aand ander geregte van die buffet tafel en iets vir elkeen en almal. Lekker geswem elke dag in die swembaddens en die lagoon; heerlik gestap op die strande en net lekker gerus. Net een nadeel; baie trappe na die kamers en baie styl ingang na die kar se parkering. Ry gerus 9 km na Arena en gaan sien die mak kameelperd indien julle van diere hou.

Sally B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sally B

Great place to take young kids

We were a bit dissapointed at the size of our room for the money we paid. There were only 3 beds, and our 3 year old had to sleep on a small make up bed, and he called it stinky. But the service was amazing, so was the food and if you have young kids they have a kids activity area that is open from 9am to 10pm, so great for parents who need time out!!! My kids LOVED it.

Zanele M - Jan 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanele M

Excellent food and service.

Wonderful customer service, and good value for money.

Vanaf
Vanaf R2 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbras-rylaan 42, Chintsa-Oos, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlNDU5MWM1LWMwNDctNGZhOS04M2MwLTYyYmU5NWRkZmQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 690 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 42 Steenbras Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.826949622188 28.118739724159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang