Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crawford's Croft

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Susan F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

10 uit 10. Heerlik gebly. Was rustig en kon bietjie ontspan. Baie naby die strand en rivier. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Die gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik ontspanne. Ons het dit baie geniet, gasvryheid en ligging is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Crawford's Croft
Hallo Stella, baie dankie vir jou positiewe resensie, ons is bly julle het die kuier hier by ons geniet. Kom kuier gerus weer. Groete JD & Elize

Ane P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties. Besonderse vriendelike en hulpvaardige eienaars. Alles wat jy nodig het is voorsien, asook addisionele versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Crawford's Croft
Hallo Ané, baie dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het die verblyf hier by ons geniet. Kom kuier gerus weer. Groete JD en Elize

Robert V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Met gemak rustig gekuier. JD en Elize het ons baie welkom laat voel. Die eenheid het alles wat mens nodig het en kan net inboek en rustig raak. Ons het baie lekker gebly en alles was perfek. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Crawford's Croft
Hallo Robert en Jackie, baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het die kuier hier by ons geniet. Kom kuier gerus weer. Groete JD & Elize

Terence G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Overall value for money and friendly service. We felt very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Crawford's Croft
Hi Terence, thank you very much for your positive review. Hope to see you again in the near future. Kind regards, JD & Elize

Bertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Lekker gerus in skoon en netjiese verblyf. Aan te beveel as jy wil rus en lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Crawford's Croft
Hallo Bertus en Magda, baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is bly julle het die kuier hier by ons geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, JD en Elize

Corne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Baie besonderse verblyf. Die verbly is baie mooi en ons is baie vriendelik ontvang deur die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Crawford's Croft
Goeie môre Corné, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die verblyf hier by ons geniet. Kom kuier gerus weer. Groete JD & Elize

Sonia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Baie netjies, alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gekuier. Baie gasvry en netjies. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Crawford's Croft
Hallo Sonia, baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, JD en Elize.

Maryke E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Oornag vir 2dae. Pragtige area geleë. Loopafstand na vele aktiwiteite. Word met 'n warm groet verwelkom. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Crawford's Croft
Hallo Maryke, baie dankie vir die positiewe terugvoering, kom kuier gerus weer. Groete, JD en Elize.

Shawn N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Ongelooflike gasvryheid! Ons het 'n heerlike naweek spandeer by Crawfords Croft. Elize is 'n ongelooflike gasvrou en niks is te veel moeite nie. Die eenheid was wonderlik skoon en netjies en die attention to detail is iets wat mens op min ander plekke kry. Lekker naby an die strand en 'n heerlike braai-area waar ons lang ure omgesit en kuier het. Ons sal beslis weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Crawford's Croft
Hallo Shawn, ons is bly julle het die verblyf hier by ons geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Kom kuier gerus weer. Groete JD & Elize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wege-straat 18, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9aa6a2881293fd0bbc9d215f54bbacf2434bcca619a9bf11aab8ee41456b8669bd57d6841412bb679e6cbc8b96177b314b13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 18 Wege Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.385175723236 21.41893029213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang