Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crayfish Creek

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Marietjie R
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Lekker vakansieverblyf. Crayfish Creek bied heerlike vakansieverblyf. Ruim, skoon kamers en lekker braaigeriewe. Die kombuis is goed toegerus en die bestuur is baie gasvry. Ons het lekker gebly en kan die akkommodasie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, maar sal tog aanbeveel dat hulle hulle beddegoed en handdoeke vervang. Dit is baie oud en glad nie meer wit nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Beverley W
Lang verblyf Gesin met tieners
2.8
Jan 2023

Kuier / braaiplek baie lekker en gesellig (baie skoon). Parkering is 'n probleem (in advertensie geen aanduiding gegee van hoeveel karre toegelaat word nie) so ons was 2 voertuie (Kombi & Toyota-bakkie) en so is die 1 voertuig buite parkeer. Risiko is vir ons, ons kom van RSA en het quadbikes ook saamgevat. Waterbeperkings gewees (hul het geen plan B gehad nie). Kom van duine moet ons eie water voorsien. (nie aanvaarbaar nie). Wasmasjien is 'n vereiste (ons was 14 dae daar) moes wasgoed na Laundry gevat het - onnodige onkostes. Groot groep mense (was 8) sal extra stort of bad nice wees. After all het ons baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Keith H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Very comfortable stay. We were a big group of 13 people and we were all very comfortably housed. The owner was very helpful and even went to buy fans because of the heat. Unfortunately we had the easterly winds which blew in all the sand from the sand dunes, but in the afternoons we had sufficient time to explore the area. Lovely outside area to light a fire and enjoy the quiet evenings. Maybe the host can provide a key to the bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthoney B
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Heerlike kuier by Crayfish Creek gehad. Ons was 'n familiegroep van 7 volwassenes en een kind van 7 jaar oud. Die akkommodasie was goeie loopafstand vanaf die strand en ook van 'n Total-vulstatsie af wat meeste huishoudelike goedjies verkoop. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Die kind het die speelparkie geniet wat daar was en ons het ook lekker vuur gemaak om deur die aande buite te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Absolute tuis-gevoel net warm ontvangs en voortdurende verneem na welstand. Gasvriendelike en veilige omgewing wat ten sterkste aanbeveel sal word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuiseb-laan 98, Langstrand, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArIOa1TSMffB3XyYiBFPgYfqY7OY9AfyqgLKg7Btxi6Wjq2oyj5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 98 Kuiseb Avenue Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.817910506206 14.544423222542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang