Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Credo Guest House

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Helene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Great plek, great gasheer, great area, great atmosfeer, great familie-blyplek. Ons het baie lekker gebly. Harm is 'n baie vriendelike, hulpvaardige, nice mens. Badkamers is stunning. Miskien net voorstelle: Eetgerei opdateer per eenheid, bedliggies, meer as 1 toiletrol per eenheid vir 3 dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matankiso Lucia M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Lovely, peaceful and neat. Amazing place. Very beautiful, clean rooms. Friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
2.6
Aug 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Thabo M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

I was convenient. It was convenient, and very close to where i needed to do my business. The host was very friendly as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maxie P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Veilige, goed geleë verblyf. Veilige parkeerplek. Stil en rustige omgewing. Netjies en toegerus met al die nodige. Beveel dit aan vir enige iemand wat verblyf soek vir 3 persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harm
Credo Guest House
Ja baie veilig en stil en baie goeie ligging en briljante diens en en. Harm Credo guest house

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Harm Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 998
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 998
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal van Schoor-straat 18, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12e9ae454dfff287ba5db04106a1f1aa03f70b7d4887589fc060e70bcb6d342af17c904379de5301a401de78b0a4b13a1f9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R998 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 18 Generaal van Schoor Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.091487951294 26.210549175739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang