Créer du Courage - Secundi
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jeszal W - Sep 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Henriette K - Aug 2024
Algehele gradering
Tweede tuiste, naby alles wat jy nodig het. Puik!
Annelie W - Jul 2024
Algehele gradering
Hierdie bespreking het aan my verwagtinge voldoen, dankie.
Créer du Courage - Secundi se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Dis vir ons 'n voorreg om vir ons gaste 'n veilige, rustige hawe te bied.
Hania M - Jun 2024
Algehele gradering
Veilige omgewing.
Wessel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker selfsorg-eenheid.
Carol C - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent.
Lelanie L - Jan 2024
Algehele gradering
Sien jul weer, heerlik gebly.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Pieter B - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en veilig.
Gabrielle D - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable, with the host going out of her way to assist.
Corlien R - Okt 2023
Algehele gradering
Ek het net daar geslaap.
Charmain V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon.
Martin S - Sep 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar, Netjies, Veilig en in die regte area geleë.
Mija K - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant and calm.
Elsabé B - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en het net genoeg van als wat mens kan benodig.
Leani V - Sep 2022
Algehele gradering
Veilig en goed geleë. Waarde vir geld. Voel tuis as jy inloop.
Lynn P - Mei 2022
Algehele gradering
Private and wonderfully peaceful.
Monique B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon, gerieflik en bekostigbaar.
Peter L - Feb 2021
Algehele gradering
Was beïndruk.
Marius G - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Créer du Courage - Secundi se terugvoer
Baie dankie.
As ons gaste gelukkig is, klop ons harte warm.
Irma V - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige hawe na 'n emosioneel uitgeputte besoek aan die hospitaal.
Amori S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Basdenlaan, Bon Courage 236, Die Hoewes, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang