Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Créer du Courage - Secundi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jeszal W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Very pleasant. Thoroughly enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Tweede tuiste, naby alles wat jy nodig het. Puik! Heerlik, gerieflik, bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Hierdie bespreking het aan my verwagtinge voldoen, dankie. Baie netjiese, gerieflike en veilige akkommodasie, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Créer du Courage - Secundi
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dis vir ons 'n voorreg om vir ons gaste 'n veilige, rustige hawe te bied.

Hania M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Veilige omgewing. Heerlike en veilige verblyf. Ons kom van Kimberley af en is altyd in 'n paniek wanneer ons rond moet beweeg in Pretoria. Die ligging is baie veilig en ons het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lekker selfsorg-eenheid. Lekker gebly en veilig, rustige omgewing naby alles. Kinder vriendelik met swembad naby. WiFi help vir besigheid ook. Self kosmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent. The unit is fantastic, clean and a convenient place to stay for those medical procedures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sien jul weer, heerlik gebly. Pragtige netjiese verblyf. So sentraal. Het alles wat mens benodig. Sal vir seker weer kom draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Apr 2024

Waarde vir geld, netjies en veilig. Baie netjies en oulike plek. Ideaal vir sakereisigers of net 'n oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabrielle D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Comfortable, with the host going out of her way to assist. What a wonderful reception I received at Crèer du Courage! The host treated me with the utmost kindness, patience, and understanding during a stressful and emotional time. She was such a blessing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basdenlaan, Bon Courage 236, Die Hoewes, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92c3298da7e6c3d29e489005d5d681e22969d6411c2addf29097fd23a6d5a6e2243b923d770a0d60f7eaae6a0017db5fce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Basden Avenue Bon Courage 236 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.833656392493 28.194028033239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang