Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Créer du Courage - Secundi

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basdenlaan, Bon Courage 236, Die Hoewes, 0157, Gauteng
  • Vanaf R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Créer du Courage - Secundi is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 mense in 'n kompleks in Die Hoewes, en is perfek vir gaste wat naby die hospitaal wil wees.

Die woonstel is op die grondvloer geleë en beskik oor 1 slaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is. Die privaat badkamer is toegerus met 'n bad en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Die woonstel het 'n studeerkamer en gaste kan in die sitkamer ontspan, waar daar ook 'n TV is.

Die sitkamer maak oop op 'n stoep en onderdakparkeerplek word voorsien.

Crèer du Courage - Secundi is 700 m vanaf 'n winkelsentrum, 750 m vanaf die Netcare Unitas Hospitaal, 1 km vanaf 'n ander winkelsentrum en verskeie restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerhard L
Besigheidsreis
5.0
Nie luuks nie maar voldoende en gerieflik naby winkelkompleks. Waarde vir geld. Verblyf heel aangenaam en veilig met hekwag. Ook parkering onder skadu...
Sien meer
Sep 2024
Jeszal W
5.0
Very pleasant. Thoroughly enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Henriette K
Saam met lewensmaat
5.0
Tweede tuiste, naby alles wat jy nodig het. Puik! Heerlik, gerieflik, bekostigbaar.
Aug 2024
Annelie W
Besigheidsreis
5.0
Hierdie bespreking het aan my verwagtinge voldoen, dankie. Baie netjiese, gerieflike en veilige akkommodasie, dankie.
Jul 2024
Hania M
Besigheidsreis
5.0
Veilige omgewing. Heerlike en veilige verblyf. Ons kom van Kimberley af en is altyd in 'n paniek wanneer ons rond moet beweeg in Pretoria. Die ligging...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Basdenlaan, Bon Courage 236, Die Hoewes, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Créer du Courage - Secundi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basdenlaan, Bon Courage 236, Die Hoewes, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92c3298da7e6c3d29e489005d5d681e22969d6411c2addf29097fd23a6d5a6e2243b923d770a0d60f7eaae6a0017db5fce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Basden Avenue Bon Courage 236 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.833656392493 28.194028033239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang