Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Créer du Courage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mari V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Netjies, modern en goed toegerus. Ek het baie lekker gebly. Die eenheid is baie netjies en skoon en modern, die stort is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Comfortable and enjoyable. Very comfortable and clean! The host was great overall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Créer du Courage
Thank you Sharon! Much appreciated!

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker sal weer terug keer. Baie lekker gebly, netjies, veilige parkering en naby Unitas hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ek beveel Créer du Courage aan. Dit was 'n rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ej L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Is verseker ons blyplek vir volgende besoeke aan Pretoria. Hierdie is verseker ons blyplek vir elke besoek aan Pretoria. Baie lekker gebly. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Sal dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra S
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Fantasties. Veilig, sentraal, skoon, netjies en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marijke V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Verblyf was 100%. Die akkommodasie was baie goed, alles was in detail aanwesig. Alles was skoon, mooi opgemaakte beddens. Voldoende spasie vir jou klere. Lekker buitesitplekkie. Baie vriendelike eienaars en hulpvaardig. Dit was ons eerste ervaring met een selfsorg in Pretoria, ons sal dit beslis aanbeveel by ons vriende. Regtig 100 %.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephani M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Naby hospitaal, veilig, netjies en privaat. Baie oulike plek, beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Perfectly located for our needs. The apartment had everything we needed including safe parking and and sparkling swimming pool! My husband needed to do a medical procedure nearby. Marna was wonderfully flexible about our timing and accommodated us perfectly. We enjoyed the closed community, ease of access to facilities and the perfect little self-catering apartment. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Nice complex with a controlled gate entrance. The room was very neat. Just what you need to stay close to Netcare Unitas Hospital when your partner needs to be hospitalized for a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basdenlaan 234, Bon Courage 42, Lyttelton, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADB3CiqC8wuHsftHOV8LOel1l0tfonEAo33feqpEBUmoGD4bcSP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 234 Basden Avenue Bon Courage 42 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.833333532645 28.193556492065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang