Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Créer du Courage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Créer du Courage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Mari V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Netjies, modern en goed toegerus.

Ek het baie lekker gebly. Die eenheid is baie netjies en skoon en modern, die stort is heerlik.

Sharon B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Comfortable and enjoyable.

Very comfortable and clean! The host was great overall.

Créer du Courage se terugvoer

Thank you Sharon! Much appreciated!

Créer du Courage
Johan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie lekker sal weer terug keer.

Baie lekker gebly, netjies, veilige parkering en naby Unitas hospitaal.

Isabella B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella B

Ek beveel Créer du Courage aan.

Dit was 'n rustige verblyf.

Ej L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ej L

Is verseker ons blyplek vir volgende besoeke aan Pretoria.

Hierdie is verseker ons blyplek vir elke besoek aan Pretoria. Baie lekker gebly. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Sal dit vir almal aanbeveel.

Sandra S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Fantasties.

Veilig, sentraal, skoon, netjies en stil.

Marijke V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke V

Verblyf was 100%.

Die akkommodasie was baie goed, alles was in detail aanwesig. Alles was skoon, mooi opgemaakte beddens. Voldoende spasie vir jou klere. Lekker buitesitplekkie. Baie vriendelike eienaars en hulpvaardig. Dit was ons eerste ervaring met een selfsorg in Pretoria, ons sal dit beslis aanbeveel by ons vriende. Regtig 100 %.

Stephani M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephani M

Naby hospitaal, veilig, netjies en privaat.

Baie oulike plek, beveel sterk aan.

Frances M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances M

Perfectly located for our needs. The apartment had everything we needed including safe parking and and sparkling swimming pool!

My husband needed to do a medical procedure nearby. Marna was wonderfully flexible about our timing and accommodated us perfectly. We enjoyed the closed community, ease of access to facilities and the perfect little self-catering apartment. Thank you.

Andre H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre H

Nice complex with a controlled gate entrance. The room was very neat.

Just what you need to stay close to Netcare Unitas Hospital when your partner needs to be hospitalized for a few days.

Jolene C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C

Perfekte kortvakansie.

Beste wat ek nog in Pretoria gebly het. Als was perfek. Kon oor niks kla nie. Kinders het egter in kompleks rond gehardloop en speel die Donderdag en Vrydag, maar dit het ons nie in die miste gepla nie, maar sal diegene pla wat nie van so iets hou nie. Veilig en rustig! Sal nie sommer weer ander verblyf probeer vind nie, slegs as die nie beskikbaar is nie! Ek en my dogter het dit so geniet en het gewens ons kon nog 'n week of 2 bly! Perfek!

Sandra S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Veilig, netjies, stil en rustig.

My man en seun, wat moes eksamens skryf, was vir 3 dae daar. Hulle kon stap vir kos ens. Dit was stil, rustig, veilig en baie netjies. Die gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend. Baie dankie vir puik diens en gasvryheid. Ons sal beslis weer daar gaan inboek en aanbeveel.

Créer du Courage se terugvoer

Baie dankie vir die bodskap van waardering. Dit maak ons harte sommer warm en dit laat ons weer onthou waarom ons doen wat ons doen.

Kom gerus weer.

Créer du Courage
Judith C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith C

Uitstekend!

Alles was uitstekend!

Créer du Courage se terugvoer

Baie dankie, ons gaste se welstand is ons hoogste prioriteit.

Créer du Courage
Marietta H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta H

Baie aangename verblyf.

Marna jou woonstel is baie netjies en smaakvol ingerig. Ons het alles gehad wat ons nodig het en meer. Ook baie maklik om in en uit te gaan. Dankie vir die lekker bly.

Pierre D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Gemaklik en alles wat nodig is.

Heerlik gebly met gemak, alles wat nodig is en baie skoon en netjies. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Banie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Banie B

Baie netjiese plek met al die nodige geriewe.

Ek sal net noem dat die plek in 'n kompleks is.

Jacques B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Baie goeie kommunikasie!

Sien sterre.

Ingrid M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M

Baie lekker gewees.

My vrou was in Unitas. Baie naby en veilig, skoon en netjies.

Johann R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Rustig, gerieflik en lekker.

Die eenheid was baie oulik gestileer en toegerus en die kompleks is baie rustig. Dit is baie gerieflik geleë met maklike toegang tot winkelsentrums, diense en snelweë. Ons verblyf was besonder lekker en die eienaar is baie vriendelik, tegemoetkomend en uiters behulpsaam.

Alta J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J

Puik waarde vir jou geld.

Perfek geleë, naby hospitaal en winkelsentrums.

Erik S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik S

Gerieflike elegansie.

Daar is werklik aan alles gedink. Die plekkie is baie netjies, skoon, smaakvol ingerig en ten volle toegerus. Die beddens het heerlike matrasse en pragtige skoon wit beddegoed. Die weelderige spierwit handdoeke en kerse by die bad laat mens spesiaal voel. As jy jou kaart saambring kan jy DStv geniet. Gerieflike stoepie, swembad, braaigeriewe en parkeerplek vir gaste. Winkels binne loopafstand. Heerlik stil saans.

Créer du Courage se terugvoer

Baie dankie. Groot waardering vir die mooi resensie. Dit spoor ons aan om te volhard daarin om n plek van hoop te wees vir ons gaste.

Créer du Courage
Carol C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C

Clean, central, convenient, quiet.

Perfect just what was needed. Quick and easy access to highways and shopping. Very neat and clean.

Marlene M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Gerieflik en ontspannend.

Marna was wonderlik, niks was te veel moeite nie. Ons het onmiddellik tuis gevoel, en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Ek sal sonder om twee keer te dink Créer du Courage aanbeveel, veral as jy die home away from home opsie verkies. Baie dankie vir jou gasvryheid Marna, die bedryf het meer mense soos jy nodig!

Créer du Courage se terugvoer

Creér du Courage beteken om moed te skep. En daarom is ons só dankbaar as ons daardie boodskap aan ons gaste kan oordra.
Baie dankie vir die waardering getoon.

Créer du Courage
Dirk B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B

Ek het vir my seun gaan kuier.

Was lekker rustig en netjies.

Iris S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Iris S

Bevredigend, baie netjiese verblyf.

Die inligting wat verskaf word i.v.m. die verblyf nooi gaste uit om hulle eie dekodeerder te gebruik om DSTV te gebruik. Hierdie fasiliteit is nie beskikbaar by Creer du Courage nie, d.w.s die inligting wat aan gaste verskaf word is 'n leuen. Die eienaar, Hardus, het botweg ontken dat hierdie inligting op die webtuiste verskyn en my aangemoedig om Creer du Courage onmiddellik te ontruim indien ek nie tevrede was nie. Dit sou vir my baie moeilik wees, daarom het ek maar gebly. Selfs nadat ek vir hom die uittreksel op die webtuiste as bewys gestuur het, het hy dit net geïgnoreer. Die inligting is misleidend en onwaar, d.w.s. ek sou nie die bespreking gedoen het as ek die waarheid geweet het.

Keydie E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keydie E

Baie gemaklik, alles wat nodig is, baie goeie gasheer.

Baie dankie, baie lekker gewees.

Créer du Courage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde van waardering.

By Creér du Courage is elke gas vir ons kosbaar en dis 'n voorreg om almal welkom, veilig en gemaklik te laat voel !

Créer du Courage
Ria S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria S

Heerlik!

Wat 'n netjiese eenheid. Met die intrapslag weet jy, hier gaan jy tuis voel. Alles is regdeur onberispelik. Goed geleë as jy naby Unitas wil wees. Ek sal my vriende aanbeveel na 'n plek soos dié. Dankie Marna vir jou vriendelikheid.

John S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Hassle free and real value for money. Assistance was just a call away.

Stay was uneventful and would recommend it to anybody. Would gladly make use of this facility again.

Elna J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna J

Heerlik! Dit was absoluut die moeite werd!

Hierdie is baie naby aan die Unitas hospitaal waar my 7 maande oue dogtertjie nou chemo ontvang. Daar is alles wat ons nodig het, yskas, stoof, eetgerei en 'n rustige atmosfeer! Vir seker waarde vir jou geld! Sal weer en weer en weer soontoe gaan en ek sal ook vriende en familie verwys na hierdie oulike plekkie!

Juanita J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J

Lekker.

Verblyf is netjies en skoon, en lekker naby aan winke sentrums asook die Netcare Unitas Hospitaal.

Sheree T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheree T

My husband and I spent a night together there before I was admitted to Unitas hospital for surgery. My husband spent the next 2 nights there while I was in hospital. It is ideally situated and takes less than 5 minutes to get to the hospital.

Ideal stay near Unitas Hospital.

Deon N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon N

Netheid en gerief teen 'n baie billike prys.

Sal beslis weer gebruik maak van Créer du Courage.

Reinette V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Uitstekende waarde vir geld.

Marna en haar man was uiters behulpsaam. Die eenheid was baie goed toegerus en super netjies. Dit was baie naby aan die plek waar ek 'n werkswinkel bygewoon het en baie sentraal geleë in Centurion. Ek sal beslis weer van Créer du Courage gebruik maak.

Créer du Courage se terugvoer

Baie dankie vir die waardering uitgespreek. Dis n voorreg om ons gaste se verblyf so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak.

Créer du Courage
Betsie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie V

Naby Unitas Hospitaal, baie netjies, beslis aan te beveel!

Ek het dit gebruik tydens my man se opname in Unitas Hospitaal. Dit is ideaal en 720 m vanaf die hospitaal. Veilige parkering, netjiese eenheid en bekostigbaar.

Jakes V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes V

I found this type of accommodation very comfortable.

I enjoyed my stay there and will make use of this place again.

Susan B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Netjies en vriendelik.

Woonstel baie netjies, goed ingerig en geskik vir 'n paar dae se verblyf. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Sal weer van hierdie verblyf gebruik maak wanneer in die area.

Kobus R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R

Fantasties.

Ek het al in verskeie selfsorg-eenhede gebly en hierdie een is absoluut tops. Sal weer daarvan gebruik maak. Stil en rustige kompleks en baie privaat.

Solet S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Solet S

Netjiese verblyf maar lawaaierige kompleks.

Pragtige eenheid, netjies en smaakvol. Ongelukkig is die mense in die kompleks baie lawaaierig. Saterdagaand tot ná 11:00 baie harde musiek, Sondagmiddag ‘n gesin wat uit hul kar se kattebak sit en drink en natuurlik lekker hard kuier. Glad nie eienaar se skuld nie maar ongelukkig is dit die realiteit van hierdie kompleks. Goed geleë reg langs Unitas, jammer die bure bederf die goeie eiendom.

Vanaf
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basdenlaan 234, Bon Courage 42, Lyttelton, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADB3CiqC8wuHsftHOV8LOel1l0tfonEAo33feqpEBUmoGD4bcSP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 234 Basden Avenue Bon Courage 42 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.833333532645 28.193556492065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang