Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Créer du Courage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basdenlaan 234, Bon Courage 42, Lyttelton, 0157, Gauteng
  • Vanaf R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Créer du Courage is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Die Hoewes in Lyttelton.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n handstort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die woonstel het 'n studeerkamer met 'n lessenaar en gaste kan in die sitkamer voor die TV ontspan. Die leefarea lei na 'n stoep, en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Créer du Courage is 700 m vanaf 'n winkelsentrum, 750 m vanaf die Netcare Unitas Hospitaal en 1 km vanaf nog 'n winkelsentrum en verskeie restaurante. Créer du Courage is ideaal vir gaste wat naby die hospitaal wil bly.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Mari V
Besigheidsreis
5.0
Netjies, modern en goed toegerus. Ek het baie lekker gebly. Die eenheid is baie netjies en skoon en modern, die stort is heerlik.
Jul 2024
Sharon B
Saam met vriende
5.0
Comfortable and enjoyable. Very comfortable and clean! The host was great overall.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker sal weer terug keer. Baie lekker gebly, netjies, veilige parkering en naby Unitas hospitaal.
Jun 2024
Isabella B
Saam met lewensmaat
5.0
Ek beveel Créer du Courage aan. Dit was 'n rustige verblyf.
Apr 2024
Ej L
Saam met lewensmaat
5.0
Is verseker ons blyplek vir volgende besoeke aan Pretoria. Hierdie is verseker ons blyplek vir elke besoek aan Pretoria. Baie lekker gebly. Vriendelik...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Basdenlaan 234, Bon Courage 42, Lyttelton, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Créer du Courage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basdenlaan 234, Bon Courage 42, Lyttelton, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADB3CiqC8wuHsftHOV8LOel1l0tfonEAo33feqpEBUmoGD4bcSP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R525 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 234 Basden Avenue Bon Courage 42 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.833333532645 28.193556492065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang