Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crescent Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kauthar M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very cute, very calm, very demure. Baie lekker! Mrs Bradford is ongelooflik vriendelik en het ons selfs ook gehelp met 'n roete. Haar hart is oop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absoluut hemels. Ons het dit so baie geniet, gevoel asof mens op 'n tropiese eiland bly. Ontspanning op sy beste. Baie oulike plek en die beste gasheer. Baie dankie, sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige bekostigbare verblyf in 'n mooi veilige omgewing. Omtrent die beste waarde vir geld wat ons nog ervaar het. Baie netjies, rustig, omring deur bome, privaat. Die kothuis is baie goed toegerus, ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Dit was so lekker daar, mooiste plek. Baie vriendelike ontvangs, lieflike skoon netjiese plekkie. Alles wat mens nodig het. Sal weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel L
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Netjies met alles wat mens nodig het - bed het soos 'n droom geslaap! Ideale verblyf, vriendelike eienaars. Dankie Lesley dat jy vir Alicha en Teo so vriendelik ontvang het. Die braai area is pragtig, bed slaap soos 'n droom, alles wat mens nodig het is by Crescent Cottage. Ideale afsetpunt om alles in en om Knysna te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lesley
Crescent Cottage
Thanks Chantel, your daughter is a lovely young lady. Although we didn't see much of them.

Riaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Dit is die mooiste plekkie wat daar is. Alles wat jy wil hê is daar. Privaat tuine, gasbraai lekker geleë. Die plek kan ek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie rustig. Lekker atmosfeer as jy bietjie wil rus. Baie vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Het die rustige atmosfeer geniet. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanus B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

It's a nice and cosy place. It is situated in a very quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noel P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

We thoroughly enjoyed our stay. Host's were helpfull and are lovely people. Hosts gave us directions to local attractions and were amazingly accommodating. Will be back when in the area. Good value for money, peacefully, beautiful garden. Apartment tastefully decorated. Well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Awesome. Lovely cottage with everything one needs, love the decor, the gardens, and the owners are only a call away if we wanted anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caroline-singel 10, Rexford, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7ace3f2cb1011d780b68ca83d583dafd2ecfcd6a682fa6eca27d6e7d6dfb5fa02d1eefe41a6d1570fb6e1af9d2682a50a19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 10 Caroline Crescent Rexford 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.063583336255 23.077052584904

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang