Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crest 70

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Frans L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Bruisend. O ja, ons het baie lekker gebly. Van die oomblik wat ek instap en hoor die branders rol, ensien ek dat daar is ook 'n see-uitsig. In die aand het ek 'n lekker vuurtjie gemaak om by te sit, alhoewel ek in Desember 'n tjop sal braai. Ek het ook in die donker op my rug kon lê en 'n magdom van sterre bekyk en die mees bekendes probeer identifiseer. Volgende keer vat ek 'n sterrekaart en ook 'n goeie verkyker vir al die pragtige voëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoon U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik gebly, sal hoogs aanbeveel! Baie netjies, ruim blyplek. Uitstekende waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtige, skoon, netjiese en rustige akkommodasie. Ons was baie vriendelik ontvang en ons het so lekker gebly, dus 'n pragtige plek met alles wat jy benodig en ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, stil, goeie diens, uitstekende ligging, vriendelike mense & lekker weer. Rustig, stil, goeie diens, uitstekende ligging, mooi tuin en uitsig, daar is van alles wat jy nodig het binne akkommodasie. Gasvrou is bedagsaam en baie vriendelik en altyd hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faizel P
Kort verblyf
4.2
Mrt 2023

Cosy stay. The unit was very neat and clean and had all the minimum needs for a comfortable stay. Beautiful garden setting, all required kitchen supplies and parking outside your door. A lot of artsy finishings, classic furniture, lovely hand soap, hand cream and room fragrance. A welcome chocolate is always a nice treat. One hand towel and 1 towel provided for a 3-night stay. A few practical things for future travelers to know. 1. This is not a free-standing apartment, it's a groundfloor, 2-bedroom flatlet below the owner's house. No indication of that in the listing or photos. 2. Bring the following items along as it's not supplied: coffee, tea, sugar, milk, shower gel and a two-point plug to charge mobile devices. 3. I've never lived in an apartment so it was a bit unexpected/annoying hearing footsteps above you at night, kids occasionally running around in the main house, etc. 4. There is a dog in the main house, but it doesn't come out towards the unit. There's a little balcony above the entrance of the unit, so periodically you'll hear the dog running out on there and occasionally barking if something is spotted. 5. Not a self check-in, you must check in and out with the owner. These are just some important notes for people who might think it's a secluded, freestanding unit with no one else around and expecting absolute peace and quiet. The owner did inform me upon check-in, that their son with his family is visiting for the weekend (with 2 young kids). Other than that, the stay was good and the place was nice to chill at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ansie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Die mooiste, skoonste, gasvrye verblyf nog. Jan en Ina die beste en gasvrye mense nog ontmoet. Die woonstel is pragtig ingerig en uitsig en geluid van die see is baie mooi en rustig. Beddens het heerlik geslaap en nogmaals dankie vir die klein bederfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madell V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Dit was vreeslik lekker om in Crest 70 te bly. Hulle is vreeslike gawe mense. Sal beslis weer gaan. Die moeite met blommetjies en pakkie sweets op die bed was so oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Crest 70
Dankie Madell. Dit is ons plesier om jul te ontvang. Ons hoop ons sien jul sommer gou weer. Dankie ook dat jul die plekkie so netjies agter gelaat het.

Shawn J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Ina is a very friendly and courteous hostess who made us truly feel at home. The accommodation is well-equipped and very comfortable. I truly recommend considering Crest 70 when planning a break in Pearly Beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Heerlike uitspanplek! Die kuier in Pearly Beach was werklik heerlik. Crest 70 bied 'n gerieflike kuierervaring met alle benodigdhede en toerusting - selfs meer. Die netheid en afronding het opgeval. Die ontvangs op 'n Sondag-namiddag (rustyd) was baie vriendelik en verwelkomend. Ons kom kuier weer, want hierdie plekkie is nou bo-aan ons Pearly Beach-lysie. Baie dankie vir julle puik aanslag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Die gasteverblyf is 'n ruim woonstel met 2 slaapkamers, (1 dubbelbed en 2 enkelbeddens,) badkamer met bad en stort, kombuis en sitkamer op die onderste verdieping van 'n privaat woonhuis naby die see. Ons en ons volwasse dogter het die verblyf baie ruim, baie netjies en ook baie privaat gevind. Daar was alles wat ons moontlik kon nodig kry, van spierwit handdoeke tot kombuisgereedskap, WiFi en vol pakket DStv ingesluit die sportkanale vir die sportliefhebber. Die woonstel is aan die seekant van die huis met 'n privaat tuin, 'n onderdakbraaiplek op die stoep, en voldoende veilige parkering op die erf. Ons kon voortdurend die geruis van die branders hoor, ons het heerlik geslaap op die goeie kwaliteit matrasse, en ons gasheer en -vrou het ons baie vriendelik ontvang en rondgewys, sodat ons dadelik tuis en soos familie gevoel het. Sekuriteit is baie goed met 'n veiligheidshek en diefwering, en ons het te alle tye baie veilig gevoel. Die buurt en die hele dorpie het 'n ongelooflike vakansie-atmosfeer met inwoners en vakansiegangers wat rustig met hul klein kindertjies en honde in die strate kan afstap omdat daar volop spoedbulte en -slote is om enige jaagduiwels vas te vat. Ons het heerlik gekuier en Jazzie, die inwonende Yorkie se manewales vreeslik geniet. Baie dankie, Ina, ons kom graag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Crest 70
Baie dankie Anneline en Louis. Waardeer jul terugvoer. Vir ons net 'n voorreg om jul hier te kon ontvang. Sal lekker wees om jul weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crest-weg 70, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2MDAxZGE0LWYxZDMtNDYwMC1iOTI4LWRmNzY4ZmM0YWIwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 70 Crest Road Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.66066163856 19.491431504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang