Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crest 70

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crest-weg 70, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Crest 70 is net 500 m vanaf Pearly Beach se strand en bied slaapplek aan 4 gaste.

Dié tuinwoonstel het 'n gedeeltelike see-uitsig en beskik oor 2 slaapkamers. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die ander slaapkamer. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n tweeplaatstoof en 'n oond, 'n mikrogolf, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan by die etenstafel aansit en by die TV ontspan. Braaigeriewe is tot gaste se beskikking.

Doendinge in en om Pearly Beach sluit voetslaanroetes en haaihokduik by Kleinbaai 20 km van Pearly Beach af in. Besoekers kan tussen Junie en November walvisse in die baai sien. Gansbaai is net 24 km se ry ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lian D
5.0
I had a fantastic stay! The location is great—quiet, safe, with secure off-street parking and the unit looks exactly like the photos. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Frans L
Saam met lewensmaat
5.0
Bruisend. O ja, ons het baie lekker gebly. Van die oomblik wat ek instap en hoor die branders rol, ensien ek dat daar is ook 'n see-uitsig. In die aan...
Sien meer
Jul 2024
Antoon U
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly, sal hoogs aanbeveel! Baie netjies, ruim blyplek. Uitstekende waarde vir geld!
Jun 2024
Elzana B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, skoon, netjiese en rustige akkommodasie. Ons was baie vriendelik ontvang en ons het so lekker gebly, dus 'n pragtige plek met alles wat jy b...
Sien meer
Jun 2024
Anel S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil, goeie diens, uitstekende ligging, vriendelike mense & lekker weer. Rustig, stil, goeie diens, uitstekende ligging, mooi tuin en uitsig, ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Crest-weg 70, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crest 70 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crest-weg 70, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2MDAxZGE0LWYxZDMtNDYwMC1iOTI4LWRmNzY4ZmM0YWIwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 70 Crest Road Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.66066163856 19.491431504299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang