Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crestwood

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
King Standard (Hoofhuis)
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is in die hoofhuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Kamer 1 en 2 is geskik vir 'n gesinskamer en het 'n sitarea in die kamer tussen die slaapareas.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Gaste moet asb. die bestuurder laat weet hoeveel troeteldiere hulle saambring.
Vir higiëniese doeleindes word honde nie in die kombuis of in die eetarea toegelaat nie.
Daar is 'n inwonende kat op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
King Classic (Hoofhuis)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is onder in die hoofhuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n waaier, elektriese kombers, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Gaste moet asb. die bestuurder laat weet hoeveel troeteldiere hulle saambring.
Vir higiëniese doeleindes word honde nie in die kombuis of in die eetarea toegelaat nie.
Daar is 'n inwonende kat op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
King Garden With Mountain Views
Vanaf
Vanaf R1 425
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n waaier, elektriese kombers, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die tuin-eenheid het sy eie ingang en stoep en bied 'n berg- en swembad-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Gaste moet asb. die bestuurder laat weet hoeveel troeteldiere hulle saambring.
Vir higiëniese doeleindes word honde nie in die kombuis of in die eetarea toegelaat nie.
Daar is 'n inwonende kat op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
King Family Twin
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 koninggrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n instapstort. Dit bied 'n prentjiemooi uitsig op die berg en oor die tuin en het 'n waaier, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Gaste moet asb. die bestuurder laat weet hoeveel troeteldiere hulle saambring.
Vir higiëniese doeleindes word honde nie in die kombuis of in die eetarea toegelaat nie.
Daar is 'n inwonende kat op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
King Family (Hoofhuis)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is in die hoofhuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n aparte kamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. 'n Bababed is gratis beskikbaar. Die kamer het 'n sitarea en 'n waaier, elektriese kombers, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Gaste moet asb. die bestuurder laat weet hoeveel troeteldiere hulle saambring.
Vir higiëniese doeleindes word honde nie in die kombuis of in die eetarea toegelaat nie.
Daar is 'n inwonende kat op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
King Deluxe (Hoofhuis)
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is in die hoofhuis en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n waaier, elektriese kombers, haardroër, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Kamer 1 en 2 is geskik vir 'n gesinskamer en het 'n sitarea in die kamer tussen die twee slaapareas.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Gaste moet asb. die bestuurder laat weet hoeveel troeteldiere hulle saambring.
Vir higiëniese doeleindes word honde nie in die kombuis of in die eetarea toegelaat nie.
Daar is 'n inwonende kat op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
King Family Cottage
Vanaf
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgkothuis het 'n privaat stoep en berguitsig. Daar is 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n solderkamer vir 2 kinders wat ouer as 4 jaar is. Die kothuis het 'n eetarea en 'n kombuis met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale in die kothuis.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbed vir 2

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Gaste moet asb. die bestuurder laat weet hoeveel troeteldiere hulle saambring.
Vir higiëniese doeleindes word honde nie in die kombuis of in die eetarea toegelaat nie.
Daar is 'n inwonende kat op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
King Honeymoon Suite
Vanaf
Vanaf R1 987
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die wittebrood-suite is buite die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer bied 'n panoramiese berguitsig en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n dubbelstort. Die suite het ook 'n waaier, elektriese kombers, haardroër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Gaste moet asb. die bestuurder laat weet hoeveel troeteldiere hulle saambring.
Vir higiëniese doeleindes word honde nie in die kombuis of in die eetarea toegelaat nie.
Daar is 'n inwonende kat op die perseel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg, Curry's Post, 25 km vanaf Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd9f1f9f0f89d33567f187d54197e80833e7d3ccaf1e75059fc17db25c005d71896fd0b47313cf7711d4b3b44b812acd0e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Curry's Post Road Curry's Post 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.347182625166 30.116810788155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang