Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crestwood

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg, Curry's Post, 25 km vanaf Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crestwood is in die hartjie van die pragtige KwaZulu-Natalse Middellande in Curry's Post-weg. Die landgoed spog met groot hekke en 'n boomryke oprit wat na die hoofhuis, kothuis, stalle, saalkamer en wittebrood-suite lei.

Die grasdak-hoofhuis beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 2 sitareas, 'n kombuis en 'n eetkamer. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffiemasjien en eetgerei toegerus. Die ruim sitarea is onder en het 'n kaggel vir koue wintersaande.

Die swembad en kuierarea bied pragtige uitsigte.

Verblyf word ook in 3 tuin-suites, 'n wittebrood-suite, selfsorgkothuis en 'n gesinskamer gebied. Die tuin-suites bied berg- en swembaduitsigte en is naby die parkeerplek. Die wittebroodsuite is buite die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dié suite het ook 'n panoramiese berg-uitsig en dis ideaal vir bruide om saam met hul strooimeisies gereed te maak. Die selfsorgkothuis het sy eie kombuis en 'n privaat stoep met 'n berguitsig. Die gesinskamer is buite die hoofhuis en onder die wittebrood-suite.

Die landgoed bied geriewe vir troues - die dam is 'n gewilde plek vir die seremonie en die markiestent langs die dam vir die onthaal. Die rotspoel, fontein, boomryke oprit en woudareas is ideaal vir troufoto's.

Daar is talle aktiwiteite by Crestwood. Die landgoed is 21 hektaar groot en het golwende grasperke wat ideaal is vir perdry en vierwielmotorfietsry. Bosch Hoek Golf Club is 6 km ver en gaste kan ook die Karkloof Natuurreservaat met voetslaan- en bergfietsroetes en boomtoptoere besoek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Curry's Post-weg, Curry's Post, 25 km vanaf Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Crestwood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Curry's Post-weg, Curry's Post, 25 km vanaf Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd9f1f9f0f89d33567f187d54197e80833e7d3ccaf1e75059fc17db25c005d71896fd0b47313cf7711d4b3b44b812acd0e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Curry's Post Road Curry's Post 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.347182625166 30.116810788155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang