Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crimson Bush Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 63 resensies vir Crimson Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Terri-anne B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri-anne B

Amazing service from the staff.

We had an amazing stay at Crimson Lodge - the staff were absolutely amazing!

Ap V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ap V

Skoon, netjies, veilig en maklik bereikbaar.

Ons het baie lekker gebly en alles was skoon en netjies en ons het geen klagtes nie.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Patience R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patience R

Great and refreshing.

Very peaceful and worth every cent I spent. The hosts are very welcoming and warm, very attentive in helping.

Raheemah A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raheemah A

Absolutely incredible!

Accommodation was clean, comfortable and the customer service was unlike any other place we've stayed at. The views were breathtaking as well. Thank you for tending to our every need and making our stay absolutely amazing! We can't wait to come back!

Crimson Bush Lodge se terugvoer

Hi Raheemah. Thank you very much for your support. We're looking forward to your next stay and a great sighting of the lion again!
Kind regards
Johan and Team

Crimson Bush Lodge
Lourens J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens J

Baie nice.

Baie baie lekker gekuier.

Jonathan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan J

Waarde vir geld, skoon en baie vriendelike werkers en eienaars.

Sien sterre.

Robert C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C

Great.

Wonderful place, very clean.

Irene S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene S

Heerlik!

Baie lekker! Gasvry en behulpsaam. Ons het baie welkom gevoel. Aflaai en inlaai van ons bagasie was lekker bederf. Enigste negatiewe kommentaar is dat die mure bietjie 'dun' is. Mense agter ons het ons wakker gehou.

Samashni H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samashni H

Great host, clean and beautiful accommodation.

The unit was clean, neat and had all the amenities as described.

Louis K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Baie aangenaam.

Dit was besonder lekker, die mense is vriendelik en baie hulpvaardig. Die ligging is perfek vir rus en daar is baie wild by die lodge.

Liz M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz M

Enjoyed, relaxed and have peace of mind.

We had a pleasant stay. The place is quiet and peaceful. The staff was very kind. We received a warm welcome from the host. He was very helpful, always checking if he can help with anything. The other staff member was very kind and made us feel at home. Thumbs up.

Inge C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge C

Pragtige plek, vriendelike diens.

Uitstekende diens en fasiliteite.

André K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André K

Vriendelik, gasvry, pragtig, goed toegeruste verblyf in die bos. Ons kom weer!

Die tuin se netheid het ons dadelik opgeval, oppad na ons kamer. Die kamer was pynlik netjies en skoon en goed toegerus. Geen versoek was moeite vir die gasheer en ook nie vir hulle personeel nie. Die gasheer het baie moeite gedoen om die wildritte so interessant en verassend as moontlik te maak. Ons het die verblyf en alles wat daarmee saamgaan terdeë geniet. Nogmaals baie dankie aan die gasheer, die personeel en die verblyf by Crimson Bush Lodge.

Christie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V

Heerlike kuierplek.

Uitstekende kwaliteit woonarea, vriendelike gasheer en gasvrou en ondersteuning om die naweek 'n plesier te maak. Wooneenhede is baie goed toegerus met alles wat nodig is.

Ansie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B

Rustige atmosfeer, skoon en netjies met 'n wonderlike uitsig.

Baie mooi, netjiese eenhede. Dit is wonderlik om die diere by die watergat te sien. Dit bied waarde vir geld.

Marius W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W

Altyd baie lekker rustig, kalm en stil - ideale stadsontsnapping!

Baie lekker tyd gehad. Alles is altyd netjies en skoon. Beste plek om rustigheid te ervaar en om te ontspan in die natuur.

Madeleine V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Pragtig.

Pragtige verblyf, alles wat jy nodig het. Rustig in die natuur.

Ansunette V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansunette V

Absoluut lekker.

Ons sal weer gaan. Oom Johan en tannie Janette was so vriendelik en gasvry. Wildrit was rerig lekker. Sal weer gaan, dis pynlik netjies en baie sentraal geleë.

Crimson Bush Lodge se terugvoer

Hi Ansunette. Baie dankie vir julle wonderlike gesindheid, julle is pragtig en altyd welkom by ons. Liefde groete Johan, Janet en ons hele span!

Crimson Bush Lodge
A V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A V

Lekker.

Vriendelik, behulpsame mense. Goeie diens en baie tuis laat voel.

Taryn C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn C

We had a great weekend away.

Johan and his team were warm and welcoming. We look forward to visiting again.

Meloney H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meloney H

Exceeded our expectations.

Crimson Bush Lodge is by far the best place we had the privilege of staying at. We will be going again in December with family and friends. The owners and staff are so amazing, really no words to describe our appreciation for their kindness. The pictures does not do justice to the place. Place is actually more nicer and pretty and serene than the pictures.

Monique E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique E

Was nice.

Beautifully appointed. Lovely staff. We had a rowdy crowd on the Saturday but that is not at all linked to the establishment. Love the place.

Crimson Bush Lodge se terugvoer

Hi Monique. Thank you very much for your great review and understanding of a group. I am very sorry for any inconvenience this may have caused as I was not informed about it as our house rules does not allow any music or loud noise.
Thank you very much and looking forward to seeing you soon.
Kind regards Johan

Crimson Bush Lodge
Robert C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C

Great place.

The owners and staff were great, everything you need is available.

Carli V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli V

Pragtig en baie netjies!

Pragtige huis met alles wat nodig is. Baie vriendelik ontvang. Sebras drink water buite die kamervenster.

Christien T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien T

Ontsnap uit die stad na bosveldluuksheid.

Crimson Bush Lodge is net 'n uur se ry vanaf Pretoria geleë. Die kamers is ruim, gerieflik ingerig, modern en baie skoon. Ons kon pragtige wild sien drink vanaf ons kamer se stoep. Die lodge is ideaal uitgelê en ingerig vir groter groepe mense om ook gemaklik saam te kan kuier.

Gary L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary L

Great stay in a wonderful place.

Johan and Janet were wonderful hosts and made us feel at home. Tsepo was very helpful. Great setting and very good value for money. Solar ensures no load shedding.

Tania L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Baie rustige tyd gehad en wild om te sien by die watergat.

Die eienaars, Johan en Jeanette, is baie vriendeli en vertel graag 'n storie of 2 van hoe hul die plek gekoop het. Die werkers is altyd daar om te help van vroegoggend tot laat in die aande as jy iewers gaan kuier. Sipho was regtig ons regterhand elke dag en nag. Ons kan regtig Crimson Bush Lodge aanbeveel vir enige iemand. Die plek en diens is van hoogstaande gehalte, skoon en netjies.

Jacques T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Fantasties.

Vriendelike diens, goeie gesindheid van personeel. Waarde vir geld, sal verseker weer gaan kuier. Home away from home.

Marius W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W

Fantastiese naweek gehad by Crimson, 10/10 in my boeke.

Sal beslis weer 'n naweek daar gaan spandeer. Het 'n wonderlike naweek gehad met fantastiese diens en alles verder om dit was nog beter van rustige slaap tot 'n fantasties "game drive". Dankie aan Johan en Janet!

Nick N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick N

Beslis een van die beste plekke wat ek al ooit in my lewe besoek het.

Die eienaars en ander werkers by die lodge was baie gasvry en het my so welkom en gemaklik laat voel. Dit is so mooi skoon en netjies. Hulle het uit hulle pad uitgegaan om my kuier daar aangenaam te maak. Ek het baie tuis gevoel. My kuier by Crimson Bush Lodge was ongelooflik lekker en ek sal enige persoon aanbeveel om hier te kom bly. Hulle sal my beslis weer sien.

Dana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana V

Lovely, welcome. Clean and friendly.

Dit was net heerlik. Puik diens.

Marzelle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzelle D

Ons het baie lekker gebly.

Dit is 'n baie netjiese eenheid, ten volle toegerus. Johan en Jeanette die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Mens rus lekker in die bos en jy sien baie wild en daar is ook 'n swembad om af te koel. Ek het lanklaas so lekker gebly.

Natalie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S

Beautiful, relaxing place.

Really enjoyed our 3 nights, the water hole, the pool etc. Great!

Andrea J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J

This was really a great weekend.

All the staff and management were super friendly, accommodating, and helpful during our stay. Already booked my next stay. Upon arrival staff and management greeted us and showed us around our unit. Management also check in later to see if we have settled and needed anything else. They were very accommodating and helpful. Would really recommend them.

Crimson Bush Lodge se terugvoer

Andrea. Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons as span waardeer dit opreg. Ons sien uit na julle volgende kuier dan doen ons weer 'n lekker wildrit.
Vriendelike groete Johan en almal.

Crimson Bush Lodge
Hennie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Baie aangenaam.

Diens is puik en baie gasvry.

Tobie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie C

Perfekte wegbreek van die geraas met slegs die geluide van voëls en diere.

Johan en sy span is fantasties. Beter gasheer gaan jy sukkel om the kry. Bed slaap baie lekker. Wildrit was ongelooflik, baie wild gesien. Ons het lekker gebly sien julle gou weer.

Ruan E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan E

Uitstekende plek, skoon en netjies. Baie vriendelike mense en so perfekte, rustige bos vakansie. Sien julle beslis weer.

Die perfekte bestemming om uit die stad te kom vir rustigheid. Asemrowende uitsig en vriendelike mense. netjies en skoon. Julle sien ons beslis weer. Dankie vir die gasvryheid.

Crimson Bush Lodge se terugvoer

Hi Ruan. Baie dankie vir julle wonderlike ondersteuning. Ons waardeer dit opreg en sien uit om julle gou weer te ontvang. Julle is wonderlike mense en gaste.

Crimson Bush Lodge
Robert C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C

Great host and a wonderful place.

Great place and the staff are so helpful, we'll definitely be back.

Kerry R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry R

We used Crimson Lodge for accommodation for a wedding in the area.

Was a great place for a stopover or accommodation if you have a wedding in that area.

Amanda N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda N

A very relaxing stay in a beautiful place. The staff were super friendly and helpful.

Even though it rained so much we still saw some awesome game and enjoyed our time in nature.

Saskia H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia H

Great stay.

Johan was accommodating and friendly. The accommodation looks identical to the pictures. The lodge is in a wonderful location in the park and I thoroughly enjoyed my stay. I will definitely be back.

Leon K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K

Uitstekend.

Baie rustig. Alles wat jy nodig het was beskikbaar. Regtig waarde vir geld. Gaan definitief weer.

Mmapela R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmapela R

The best weekend I had.

Awesome place with great customer care even from the owner, well I am coming back surely.

Willie O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie O

Ontspanne, heerlike kuier!

Eienaars baie verwelkomend, ekstra moeite gedoen veral met wildrit. Sal beslis weer kom!

Grieta P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grieta P

Gerieflik met uitsigte oor watergate.

Die eienaar, sy vrou en hulle dogter het hulle vinger op die pols, personeel is lieflik en gee gaste persoonlike aandag. Plek is mooier as op foto's.

Brenda A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda A

Netjies, skoon en vriendelik.

Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was perfek. Die badhanddoeke is bietjie klein. Sal beslis weer kom kuier.

Arthur H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur H

Lekker gekuier.

Eenhede is wel aan mekaar wat geraas 'n faktor kan maak.

Karien R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karien R

Onvergeetlik. Gerieflik. Gaan definitief weer.

Bestuur vriendelik en dag en nag beskikbaar. Personeel professioneel. Wildritte wonderlik. Groot 5. Verblyf baie gerieflik. Beddens goeie gehalte. Baie vriende gemaak. Crimson Bush Lodge sien ons weer.

Janet F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet F

Cheetas met us at the water hole within minutes of arrival!

We will return. Nice easy drive from Johannesburg. Management communicated regularly. Clean and well run place.

Tracey S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey S

A warm welcome by Janet and Sipho, we booked the two lofts and the rooms were clean.

We loved the large patio and braai area, the location is beautiful and peaceful. We would love to return and dip in pool and a game drive.

Ockert V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ockert V

Was baie lekker. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Was baie lekker, baie skoon en netjies.

Eugene J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J

Baie mooi uitsig.

Baie mooi en stil, met baie mooi uitsig.

Cassie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie S

Ongelooflik gasvryheid ondervind van die eienaars.

Baie behulpsaam en vriendelik. Woon eenhede is netjies en skoon en hulp op die plaas is altyd beskikbaar.

Zani T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zani T

Sielsrus in die bos!

Verblyf om oor huis toe te skryf. Top-gehalte! Vriendelike diens en hulp van al die personeel. Bosveld-rustigheid met alles wat jy moontlik nodig mag kry.

Yvette C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette C

Dit was beste wegbreek wat ek al ooit gehad het by Dinokeng!

Die lodge het genoeg plek om te swem en te braai, die fasiliteite is skoon en netjies en die gasheer en staf is baie vriendelik. Crimson Bush lodge sit presies in die hartjie van Dinokeng. Dis ideaal geleë naby aan die hoofpad maar vêr genoeg om te voel jy is diep in die bos, vêr van die stad.

Crimson Bush Lodge se terugvoer

Hallo Yvette
Baie dankie vir jou wonderlike ondersteuning. Ons sien jou weer gou.
Vriendelike groete
Johan en Span

Crimson Bush Lodge
Derek R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek R

Terrific stay.

We booked the Deluxe suite with Spa Bath. It is a stunning and well equipped two-bedroom cottage in a beautiful private garden. Loved the firepit/braai area and was great to watch animals at the waterhole from our patio. Johan and Janet were great hosts and very accommodating on every request that we made. Sipho and his cleaning staff were superb and made themselves available whenever required. This was a fantastic stay and highly recommended for a relaxing weekend away.

Hennie N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Wonderlik, rustig, luuks.

Johan en Janet is vriendelik en behulpsaam, Sipho altyd daar om te help. Heerlike plek om net te ontspan en die bos te geniet.

Neline W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neline W

Skoon, netjies en met vriendelike diens.

Dit was 'n heerlike wegbreek naweek gewees. Johan & Janet is baie vriendelik en gasvry en gaan uit hul pad uit om mens gemaklik en tuis te laat voel. Die werkers is die oulikste en mees oplettendste mensies, baie hulpvaardig en vriendelik.

Werner W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W

Brilliant.

Very tidy and clean place with excelent staff. We had an awesome time there and the place is very comfy.

Tania V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V

Alles wat skoon, netjies en die werkers was wonderlik en baie vriendelik.

Die enigste probleem was dat daar nêrens vir ons gesê is dat ons 'n stoep en swembad met die loft langsaan deel nie. 'n Muur op die stoep tussen die 2 eenhede sal meer privaatheid bied. Dit is baie vreemd om 10 tree op dieselfde stoep saam vreemde mense te sit. En as jy om die hoek sit by die 1 lodge kan jy glad nie die watergat sien nie.

Crimson Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer gaste se insette en het die afskortings reeds verlede jaar bestel. Die 2 eenhede is splinternuut en julle eenheid het volle uitsig op die watergat en bos. Die ander eenheid se kuierarea is uit julle eenheid se sig en waardevolle inligting en insette word baie waardeer.

Crimson Bush Lodge
Chrisan V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisan V

Heerlik rustig en waarde vir geld!

Vriendelike diens, alles was pragtig skoon en netjies! Sal vir seker weer daar bly!

Gert D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Baie goeie diens en puik fasiliteite.

Sal die plek enige tyd aanbeveel. Mens hoef nie ’n arm en ’n been te betaal nie. Die gashere was baie gaaf en behulpsaam.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dewagendrift Plaas, Erfdeel 6, Welgevonden, Dinokeng Wildreservaat, 9440, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7f1110c56711730e80fb462a621985953c85d69f6b6209c2ae1c44894a1500405525c67f7def191582c396e7c59f084b88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 Dewagendrift Farm, Portion 6 Welgevonden 9440 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.351362 28.378672833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang