Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crimson Glow

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nico P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stil en rustig. Baie lekker gebly. Eenheid is baie goed toegerus en baie netjies en skoon. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik - ons sal beslis weer teruggaan. Baie lekker - rustig, skoon, veilig en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Mooi en gemaklike plek met pragtige dekor. Baie netjiese plek met alles van die beste en alles wat nodig is. Die mooiste dekor en meubels. Sal beslis weer hier oorbly. Het gehou van die klererak om nat handdoeke en klere op te hang. Baie mooi, nuwe plek. Het die uitsig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lovely accommodation and hosts. In a nutshell, excellent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjiese skoon, goed ingerigte akkommodasie, pragtige dekor! Baie goeie waarde vir geld! Netjiese skoon, goed ingerigte akkommodasie, pragtige dekor! Die eenheid is ruim en smaakvol, en die fynere detail is ‘n lus vir die oog en ‘n lafenis vir mens se siel. Die gasvrou het aan absoluut elke ding gedink om ons verblyf gemaklik te maak, selfs die braaisout wat ek vergeet het kon ek vind in die eenheid. Ons is bederf met heerlike koekies, keuses van koffie, asook die mooiste bottel sjampanje. Dankie vir jou bedagsaamheid vir ons huweliksherdenking. Ons kon werklik vir ‘n naweek wegkruip en heerlik uitrus, met die mooiste uitsig en stilte wat die hele area omvou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oornagjuweel op Tuinroete. Absolute waarde vir geld. Aangenaam verras en beïndruk. Yslike groot woonstel met alle geriewe. Onlangs geopen, dus alles splinternuut. Ervaar die stilte en geniet die pragtige uitsig oor die heuwels. Voel veilig en geniet die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lurich S
1 nag
5.0
Jan 2024

Excellent, well furnished and beautifully decorated. Offering much more than expected. Excellent, well furnished and beautifully decorated. Offering much more than would typically be expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha K
1 nag
5.0
Jan 2024

Stunning view of the mountains, tastefully decorated, clean and welcoming. Our short stay at this accommodation was simply perfect. The cottage offers a stunning view of the mountains and is tastefully decorated, providing an exceptionally clean and welcoming environment. The cottage is equipped with everything we needed and more. The work desk, reliable WiFi connection, and washing machine were a bonus. The quiet and secure estate, combined with the privacy of the cottage, created a wonderful retreat after a long day on the road. What truly sets this accommodation apart are the thoughtful small touches, such as welcome chocolates, rusks, coffee, and fresh milk. These gestures made a big difference and added a personal touch that made our stay memorable. The hosts are friendly and welcoming and ensured that every aspect of our stay was enjoyable. The check-in process was smooth and simple. We wholeheartedly recommend this accommodation for both short and longer stays. We will undoubtedly return and wish the hosts continued success.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karina
Crimson Glow
Thank you so much for your appreciation and excellent review. The happiness and welfare of our guests are foremost. It was a pleasure hosting you and we would love to see you again.

Keith R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Ideal position to easily explore the Garden Route. We found the accommodation comfortable, homely, and very tastefully decorated. The honesty bar was well stocked, and tea, coffee, etc. freely available. Great views (when the mist lifted). Also found it a very peaceful setting with good security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmarie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Die plek bevat alles wat jy nodig het. Uitstekende klientediens! Ons sal beslis dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bekronendreef-straat 32, Avoddans Estate, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aa4f96901f5f489c29bef85f85f146e6d09cfc7d8581b4abee88be9073976820f07bce6b2a7bed10ee2ebf75980c6138a45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 32 Bekronendreef Street Avonddans Estate 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051518339688 22.206016987122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang