Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crimson Glow

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bekronendreef-straat 32, Avoddans Estate, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crimson Glow is 'n selfsorg-ateljeewoonstel wat die onderste verdieping van die eienaar se huis beslaan en 'n aparte ingang het. Hierdie woonstel spog met pragtige uitsigte oor die Outeniekwaberge en is op die veilige Avonddans Estate in Groot-Brakrivier geleë.

Hierdie ateljeewoonstel beid slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en 'n wasmasjien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder het de woonstel ook 'n lessenaar, rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur lei na die voorste grasperk met meubels en 'n draagbare braai in die hoek vir privaatheid. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is voor die woonstel beskikbaar. Die verblyf is sowat 2,5 km vanaf Groot-Brakrivier se riviermonding wat dit die ideale plek vir natuurliefhebbers maak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Erika V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi en gemaklike plek met pragtige dekor. Baie netjiese plek met alles van die beste en alles wat nodig is. Die mooiste dekor en meubels. Sal beslis ...
Sien meer
Okt 2024
Mercia D
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely accommodation and hosts. In a nutshell, excellent stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Sunette F
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese skoon, goed ingerigte akkommodasie, pragtige dekor! Baie goeie waarde vir geld! Netjiese skoon, goed ingerigte akkommodasie, pragtige dekor! ...
Sien meer
Apr 2024
Philip H
Saam met lewensmaat
5.0
Oornagjuweel op Tuinroete. Absolute waarde vir geld. Aangenaam verras en beïndruk. Yslike groot woonstel met alle geriewe. Onlangs geopen, dus alles s...
Sien meer
Mrt 2024
Lurich S
5.0
Excellent, well furnished and beautifully decorated. Offering much more than expected. Excellent, well furnished and beautifully decora...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bekronendreef-straat 32, Avoddans Estate, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Crimson Glow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bekronendreef-straat 32, Avoddans Estate, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aa4f96901f5f489c29bef85f85f146e6d09cfc7d8581b4abee88be9073976820f07bce6b2a7bed10ee2ebf75980c6138a45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 32 Bekronendreef Street Avonddans Estate 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051518339688 22.206016987122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang