Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crisp Gastekamers

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Susan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies en veilig. Die enigste plek waar ons oorslaap wanneer in Bloem. Skoon en netjies. Uitstekende diens en word altyd vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezané V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker! Vreeslik lekker gebly! Sal vir seker weer van die gastehuis gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Netjies, gemaklik en net reg. Het 'n probleem met warm water gehad, gasheer Clinton het dit vinnig opgelos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rich H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Great location for school sports tours. Great host. Excellent recommendations for local eateries and other services. Very, very good location for schools / university sports tours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annette B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Aangenaam, skoon, netjies. Sal weer by Crisp gastekamers oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alrika
Crisp Gastekamers
Bitter baie dankie Annette. Waardeer opreg. Groete Clinton Crisp Gastekamers BFN

Jarene S
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Nie waarde vir geld nie. Baie vriendelik ontvang, netjies. Maar nie waarde vir geld nie: geen stortkappie, nie genoeg toiletpapier vir hoeveelheid mense in kamer nie, geen opsies van koffie nie. TV remote se agterkant is weg en werk nie, moet by TV aanskakel. Beskuithouer half leeg, gee gevoel van dis nie vars beskuit nie. Kry eerder 'n kleiner houer as min beskuit voorgesit word. Andersins lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Alrika
Crisp Gastekamers
Hi Jarene, baie dankie vir jou review, waardeer jou moeite. ons kyk beslis na die voorstelle en hoop om julle weer te sien. Groete, Crisp Gastekamers

Melanie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Pragtige plek en die beste diens! Eienaar is baie behulpsaam, plek is netjies en skoon! Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verona B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie lekker gebly. Netjies, skoon, goeie diens. Lekker spasie in die kamer vir 4 mense. Vriendelike en behulpsame bestuur. Baie netjies en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Oorslaap op pad huis toe vanaf Kaapstad. Het goed gerus en geslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Luukse, skoon en netjiese verblyf. Pragtige, baie skoon gastekamer in 'n stil buurt. Mens kry die luukse gevoel van 'n hotelkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alrika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crisp-singel 5, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyZjFlNGU0LTg1ZjQtNDUxZS1hZjdlLTljNzM0NmQ5MTc4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 Crisp Singel 5 Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.101671488135 26.205558224918

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang