Critchley Common 16
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchley Common 16, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 750 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Critchley Common 16 is 'n 'n lieflike kothuis met slaapplek vir 6 gaste. Die kothuis is langs die eendedam in die Critchley Common-kompleks geleë en spog met 'n lieflike uitsig op die Dullstroomberg.
Die dubbelverdieping-kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die slaapkamers op die boonste verdieping het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en daar is 'n driekwartbed vir 'n kind in die trapportaal. Gaste in dié 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis op die grondverdieping is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel met sitplek vir 8 geniet word.
Die knus sitarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv -kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n toegeboude braai-area met gemaklike meubels en 'n sonnige stoep met 'n uitsig oor die tuin. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Dullstroom bied verskeie aktiwiteite soos visvang en staproetes, en gaste kan die Dullstroom Natuurreservaat, Steenkampsberg Natuurreservaat en Verloren Vallei Natuurreservaat besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 127
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Teding Van Berkhout-straat, Critchley Common 16, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Critchley Common 16 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchley Common 16, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang