Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Duckling Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 116

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir Duckling Cottage
Netheid
2.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.4/5
Kim L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L

Awesome.

Enjoyed the location, close and central to everything was clean and felt safe.

Duckling Cottage se terugvoer

Thank you for the review.

Duckling Cottage
Riëtha V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Riëtha V

Regtig vuil. Nie op standaard nie.

Geen skoonmaakdiens. Vuil. Muis in die plek.

Duckling Cottage se terugvoer

Hi Rietha
Dankie vir die terugvoering.
Ek is baie jammer om te hoor oor die toestand van die plek, dit is onaanvaarbaar en ek het dit reeds met die eienaar opgebring.

Duckling Cottage
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Esther S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S

Luilekker ontspanning

Die eenheid se rusbanke benodig 'n bietjie werk, en die TV-stel is verouderd, maar dit is gelee in 'n baie stil en rustige omgewing met pragtige tuine. En die bonus is dat dit binne stapafstand is van allerlei interessante winkeltjies en restaurante.

Tracey N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Tracey N

Disappointed guest.

This unit needs some refurbishment - very untidy and needs cleaning. I would not recommend this unit to guests until the soft upgrades have been completed. The location is great though.

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6cc9859d3baa91f1953d55de3e072c95135f340d1c05dc4f6cb8326164451adf6dbe3bbd7f053320035cbc5465481d22952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 5 5 1 4 Teding Van Berkhout Street Critchley Hackle Lodge 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.417784650798 30.109784396514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang