Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Critchley Hackle Lakeside 12

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 116

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 3 resensies vir Critchley Hackle Lakeside 12
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.0/5
Albert T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T

Fantasties.

Akkommodasie is baie netjies, pragtige omgewing. Restaurant is puik.

Critchley Hackle Lakeside 12 se terugvoer

Ek is bly om te hoor julle het die ervaring geniet.

Critchley Hackle Lakeside 12
Thys M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Thys M

Die nagrus was baie swak, bed is oud en ongelooflik hard.

Ons het ongelooflik moeg wakker geword. Met aankoms was die elektrisiteit van Dullstroom af. Die kamer is nie toegerus vir kragonderbrekings nie, ons moet na die naaste motorhawe ry om kerse te gaan koop. Die kaggel was ook nie reg vir vuur maak nie, ons moes vuuraanstekers gaan koop, en dan was daar net een sakkie hout, wat te min is.

Critchley Hackle Lakeside 12 se terugvoer

Baie jammer oor meneer se ervaring, ons sal die boodskap oordra na die eienaar toe.

Critchley Hackle Lakeside 12
Willem A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem A

Stil en gerieflik langs 'n klein dam.

Die dubbelkamers het 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie elk, maar is nie vir selfsorg ingerig nie. Die kaggel kan nuttig wees. Kamers is netjies en goed onderhou. Daar is glo 'n restaurant op die perseel maar ons het dit nie gesien of gebruik nie.

Critchley Hackle Lakeside 12 se terugvoer

Die restaurant is lanks die dammetjie, hoop julle kan dit volgende keer beleef.

Critchley Hackle Lakeside 12
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat, Critchley Hackle Lodge, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf640d53b8f8894fdc145fc615ca10906965406a55ecb844a3e4d95d7a6141b5ca23fa3b74884527110bc36977edb3deff101?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Teding Van Berkhout Street Critchley Hackle Lodge 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.4184799 30.1097507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang