Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Dawie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Excellent seamless service, superb setting, and stunning establishment. Friendly business owners, great experience, and hidden gems everywhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage
Hi Dawie, thank you very much for the positive feedback, we are so glad we could make it special for you. Please visit us soon again. Regards Pieter

Claire B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Comfortable lovely stay. Stay was lovely. No WiFi available. Geyser overflowed, which we had to turn off as it leaked all night. Hester was left on in the bedroom behind the cupboard, which explains why we were so hot. Otherwise, lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2024

Teleurstellend die keer waar vorige kere fantasties was. Dullstroom is fantasties. Kaggel in sitkamer het nie. Hul het kom regmaak maar brand nie langer as 5 min nie. Laaste 2 dae het geen gas goed gewerk nie dink gas was klaar. Ou vuil baba bottel onder koffie tafel gekry. WiFi het ook nie gewerk eerste paar dae nie. Borde in kas was nog olierig van vorige besoekers. Stort spuit water teen dak en na buite. Alarm wat 24/7 afgaan so kan nie slaap nie. Waterlek buite wat spuit en raas nie drip nie. Was regtig teleurgestel die keer.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Pieter
Critchley Hackle Lodge - Managers Cottage
Hi Gerhard, ons is baie jammer om te hoor dat jou laaste verblyf by Chritchley Hackle Lodge nie aan jou vereistes voldoen het nie. Ons het ongelukkig 'n part op die een kaggel gehad wat onklaar geraak het, en a.g.v. ons gaste se veiligheid besluit om die kaggel ondiensbaar te maak. Ons het wel die kaggel dadelik reg gemaak toe die part op gedaag het vanaf Johannesburg, en ons het ook vir jou 'n ekstra aand gratis gegee vir jou ongerief. Ons sal alles in ons vermoë doen om ons gaste veilig en welkom te laat voel, en hulle verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Dit reflekteer op al die positiewe terugvoer en reviews wat ons gereeld van ons gaste ontvang. Manager Cottage Chritchley Hackle Lodge

Danelle T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2020

Gerieflike akommodasie naby Dullstroom se hoofstraat. Skoon en gerieflik. Ongelukkig het die DStv nie gewerk nie en met die reënweer was dit baie teleurstellend. Die ligging van die skottel kan gerus na gekyk word.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Heerlik gebly in die netjiese kothuis. Goed toegerus en loopafstand van al die eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norah P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2019

Beautiful location with comfortable accommodation and a good restaurant. Excellent holiday and Critchley Hackle Lodge added to the experience. I wouldn't hesitate to recommend the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Walt K
Kort verblyf
4.6
Jan 2019

Goed toegerus en sentraal, baie netjies met die gerief van die restaurant op jou voorstoep. Die verblyf was besonder gemaklik met 'n goed toegeruste kombuis en die opsie om letterlik by jou voordeur uit te stap na die restaurant 'n paar tree weg. Alles wat 'n mens wil besigtig en besoek in Dullstroom is naby aan Critchley Hackle en dit het ons tyd hier 'n goeie en onvergeetlike ervaring gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Monika R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2019

Rustig en sentraal. Pragtige eenheid en baie netjies, baie sentraal. Ideaal vir ouer garde.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philip V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jun 2019

Goeie waarde vir geld. Aangenaam verras gewees. Goed geleë. Baie goed toegerus. Loop afstand van dorp en restaurant op voorstoep, baie gerieflik. Teëlvloere is pragtig maar baie koud. Die warm komberse en verwarmers het opgemaak daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2019

Very relaxing, close to everything, charming little place! Easy to locate, beautiful, clean, cosy and charming little cottage. Close to all the tourist attractions. Perfect for a family of 4. Excellent restaurant!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tedding van Berkhoutstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA292fbe6ea953f4227528183d1fdaab8bcb83ee5cf738f61d43f66c3794cbbf4372437b3595443a35ed33bf1fb063db9a924c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 8 mense 20 5 1 5 Tedding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418522923566 30.109822936356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang