Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Critchley Hackle

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Leandra N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig. Gerieflik. Ontspanne. Dit was rustig met lieflike dekor en beddegoed. Die kaggel asook die eenddam wat ons van ons stoep kon sien, was hoogtepunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Happy will do it again. Very nice and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Spesiaal gereël vir die viering van my vrou se 70ste verjaarsdag. Ons het lekker gebly dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Omgewing rustig en stil. Eenheid sentraal gelee en binne loop afstand van die dorp. Eenheid altyd skoon en netjies. Tuine goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent. Comfortable rooms, clean with all amenities. Beautiful setting and very close to all Dullstroom attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Sophisticated serenity and calm. Although I had been to Critchley Hackle on a few previous occasions, it was always for either dinner or lunch and not to stay over. The accommodation and grounds are immaculate, and we enjoyed a few days of absolute serenity, even though our stay included New Year's Eve. An absolute joy and one I would definitely recommend, should you be looking for a quiet getaway, surrounded by luxury and serenity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Uitsonderlike verblyf in netjiese omgewing. Ons kon ongelukkig slegs een nag by Critchley Hackle oorslaap. Die verblyf by Critchley Hackle was uitsonderlik in een van die eenhede wat op die dam uitkyk. Die eenheid self was baie netjies en gerieflik en lyk nuut oorgedoen. Daar is 'n kaggel in die eenheid wat ons gebruik het. Uitstekende omgewing met mooi tuine, dam en goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Eloise A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Heerlike naweek wegbreek. Verbly was heerlik, soos altyd. Bietjie telleurgesteld in die skoonmaak dienste - skottelgoed nie alles gewas nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Very peaceful and beautiful environment. Enjoyable, had a good rest. Will go back again. Very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Retha C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Voldoende maar nie goeie waarde vir geld nie. Geen water gehad vir bad/stort nie. Bad se kraan is stukkend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 782
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 782
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3AEDkzeI54Yqszi0HKFz76KftYMhGcZ9cdfqhRmnW0312zbvl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 782 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418486 30.109703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang