Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Critchley Hackle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 67 resensies vir Critchley Hackle
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Leandra N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra N

Rustig. Gerieflik. Ontspanne.

Dit was rustig met lieflike dekor en beddegoed. Die kaggel asook die eenddam wat ons van ons stoep kon sien, was hoogtepunte.

Gordon P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon P

Happy will do it again.

Very nice and relaxing.

Johan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Spesiaal gereël vir die viering van my vrou se 70ste verjaarsdag.

Ons het lekker gebly dankie.

Piet S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S

Omgewing rustig en stil.

Eenheid sentraal gelee en binne loop afstand van die dorp. Eenheid altyd skoon en netjies. Tuine goed versorg.

Sam R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam R

Excellent.

Comfortable rooms, clean with all amenities. Beautiful setting and very close to all Dullstroom attractions.

Kevin N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin N

Sophisticated serenity and calm.

Although I had been to Critchley Hackle on a few previous occasions, it was always for either dinner or lunch and not to stay over. The accommodation and grounds are immaculate, and we enjoyed a few days of absolute serenity, even though our stay included New Year's Eve. An absolute joy and one I would definitely recommend, should you be looking for a quiet getaway, surrounded by luxury and serenity.

Anton B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton B

Uitsonderlike verblyf in netjiese omgewing.

Ons kon ongelukkig slegs een nag by Critchley Hackle oorslaap. Die verblyf by Critchley Hackle was uitsonderlik in een van die eenhede wat op die dam uitkyk. Die eenheid self was baie netjies en gerieflik en lyk nuut oorgedoen. Daar is 'n kaggel in die eenheid wat ons gebruik het. Uitstekende omgewing met mooi tuine, dam en goeie sekuriteit.

Eloise A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise A

Heerlike naweek wegbreek.

Verbly was heerlik, soos altyd. Bietjie telleurgesteld in die skoonmaak dienste - skottelgoed nie alles gewas nie.

Antoinette D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette D

Very peaceful and beautiful environment.

Enjoyable, had a good rest. Will go back again. Very friendly staff.

Retha C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Retha C

Voldoende maar nie goeie waarde vir geld nie.

Geen water gehad vir bad/stort nie. Bad se kraan is stukkend.

Claudia D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D

Lovely experience.

Enjoyed our stay as well as our dinner at the restaurant, which had a beautiful view of the lake.

Potego N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Potego N

Breathtakingly admirable! Loved it!

Beautiful! Had a good time. Just the parking - try to move the big rocks because large vehicles like bakkies can't make a turn when they reverse out.

Maria T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T

Baie mooi rustige plek.

Ons het dit baie geniet om daar te bly. Ons het net oornag. Ons het met motorfietse gery. Ontvangs het vir ons motorfietse 'n veilige plek gegee om te staan. So bietjie duur maar vir alles wat jy kry, die moeite werd. Pragtige restaurant wat uitkyk op die dam. Ons het heerlik geëet.

Mae M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mae M

Stunning location, friendly staff, well-appointed room.

Beautiful grounds, delicious food, and lovely staff. The venue was very accommodating to our need to work.

Werner V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Beste in 'n lang tyd.

Die mense is ongelooflik hulpvaardig en vriendelik.

Johan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Ongelooflike ervaring.

Die eenheid was baie netjies en het alle verwagtinge oortref.

Adri D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Heerlike oornagplekkie.

Ons het baie lekker gebly, alles mooi en uitstekende diens.

Celeste L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Wonderlik! Heerlik gebly!

Dit was baie lekker om te kon oorslaap - sal graag enige tyd weer by Critchley Hackle wil bly!

Martie M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M

Lieflike atmosfeer. Pragtige kamer met heerlike kaggel met 'n uitsig oor die dam en grasperk.

Dit bly altyd 'n lieflike bestemming. Ons was nog nooit teleurgesteld nie!

Tania T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania T

The Garden cottage exceeded our expectations. Spacious rooms with huge bathroom. Very quiet. Would come back!

Delightful lodge in center of Dullstroom. Beautiful setting with large pond and a very nice restaurant on premises.

Nishendri P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nishendri P

Excellent venue.

Rooms are neat and clean. Hospitality at its best.

Noel R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel R

Perfect location, beautiful scenery.

Wish they had a safe in the room.

Anna-marie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie B

Baie lekker wegbreek. Eers gedink net kamer in hotel maar was verras dat daar mikrogolf en yskas was met eetgerei. Baie mooi en rustig! Sal dit aanbeveel.

Lekker plekkie vir 2. Selfs kaggel in kamer. Hoë kwaliteit als. Komplimentere wyn vir 2. Baie moeite as op die foto's.

Anthony B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Baie rustig and aangenaam. Uiters netjies. Die restaurant en kragonderbrekings was nie ons hoogtepunt nie.

Die persoonlike diens van Karin was uitstekend.

Juliana P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana P

Pragtig en luuks.

Critchley Hackle is pragtige, luukse akkommodasie binne gemaklike stapafstand van die dorp. Aangesien dit heelweek gereën het, was die vuurherd beslis die hoogtepunt van die eenheid. Die oord se tuine is pragtig, en gaste se gemak en privaatheid word gerespekteer. Ons het een maaltyd by die restaurant genuttig, en was beïndruk met die kos. Alle fasiliteite by Critchley Hackle is goed versorg en netjies.

Jackie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie E

Awesome

Baie lekker. Die uitsig en kamer was perfek.

Dr Danie O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Danie O

Skoon, vriendelik, goeie geriewe, stil en rustig. Pragtige omgewing.

Hoewel ons net vir een aand kon bly, was dit 'n baie goeie ervaring en ons sal vir seker teruggaan. Vergelyk uitstekend met baie duurder akkommodasie-alternatiewe in die dorp en omgewing. Kamers is ruim, lekker kaggel, mooi uitsig, gerieflike bed met goeie beddegoed. Groot porsies kos. Die tuin rondom die meer is goed versorg. Baie stil en veilig. Veilige parkering. Stapafstand vanaf die sentrale dorp en aktiwiteite. Wifi in die kamers sal 'n aanwins wees. Tydens ons vertrek, het ek 'n item in die kamer vergeet. Karin het besonderse moeite gedoen om die item te verpak en om my op hoogte te gehou het wanneer die koerier dit opgetel het. Baie goeie persoonlike diens en die ekstra myl gestap. Vir seker 'n aanwins.

Mj A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mj A

Beautiful scenery and quiet atmosphere.

The staff is friendly and helpful and the food at the restaurant is beautifully made and tastes even better.

Liz T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liz T

Eersteklas en sal weer besoek.

Ontvangs was uitstekend en Karin en al die personeel was vriendelik en behulpsaam. Sal beslis WiFi aanbeveel.

Ruvan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ruvan L

Netjies en skoon.

Die eenheid waarin ons gebly het, was goed gepas vir een of twee aande. Die eenheid is redelik klein vir vier gaste, maar baie netjies en skoon. Geen WiFi in die eenheid ongelukkig.

Sipho M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho M

Very pleasant.

Classy establishment.

Ursula P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula P

Comfortable and relaxing.

Absolutely beautiful accommodation and gardens, kept in immaculate condition. Peaceful, relaxing holiday!

Charlene H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene H

Fantastiese plek.

Waarde vir geld bevraagtekenbaar, moes minstens ontbyt ingesluit het.

Steven B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven B

Was a good stay, nothing wrong at all.

Great place to stay, just a bit expensive.

Daleen R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen R

Huislik en gemaklik.

Warm atmosfeer, skoon en netjies.

Fazel L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fazel L

Heerlike verblyf.

Die plek is ongelooflik mooi, skoon en baie stil vir 'n wegbreek uit die stad. Sal definitief weer hier kom bly.

Lucinda V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda V

Perfect getaway.

Absolutely love this place, would definitely recommend. If you are looking for the perfect getaway this is the place. Karin was amazing. The unit was so warm, cosy, clean and it's safe. Thank you Karin and your team. Will definitely come again.

Aneldi P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneldi P

Warm en hartlik.

Die personeel was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Die eenheid was netjies, skoon en met moeite gereed gemaak vir ons.

Rudi A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi A

Rustige atmosfeer, professionele diens.

Dis 'n rustige kuier, waar mens lafenis vir jou siel kan kry. Goeie geriewe, vriendelike en professionele personeel.

Elize K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize K

Fantasties.

Critchley Hackle is 'n pragtige, skoon en veilige lodge. Die ideale wegbreekplek van die stad se lawaai.

Johan F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Asemrowend mooi.

Sal definitief weer gaan. Enigste aanbeveling is dat hul kragopwekker moet aanskaf vir tye wat daar loadshedding is.

Creston N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Creston N

Netjies, goeie ligging, baie mooi.

Lekker geslaap, goeie tyd gehad en sal dit vir enige iemand aanbeveel wat 'n vinnige wegbreek nodig het. Elektrisiteit was wel 'n probleem. Beurtkrag het die hele naweek geduur. Met die prys sou mens dink dat daar sou krag wees vir die chalets, maar daar is slegs in die restaurant daarvoor toegelaat. In opsomming was dit nog steeds baie lekker.

Henry` P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Henry` P

Genotvol.

Goed geleë en naby alles. Prys per nag nie in lyn met wat jy kry nie.

Leoni S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni S

Eerste keer in Dullstroom. Definitief beste verblyf vir ons gewees. Alles was net lekker, loopafstand en restaurant se kos was verskriklik lekker gewees. Eenheid was netjies en net reg gewees vir ons.

Eenheid was netjies. Royal Blue se foto's moet net opdateer word op die webtuiste. Die buitekant waar tuinstel staan moet al daardie lang grasse-goed uit getrek word. Sade van daardie goed lê hele wereld vol en kon ons nie daar sit nie. Verder geen probleem.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Elma D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D

Vyfster luxury teen drie-ster pryse. Absolute vrede vir die siel.

My enigste negatiewe kommentaar was die spa - geensins op standaard nie. Maar die res was fenomenaal. Ek het sommer 'n ekstra week bespreek! Die dorp is 'n klein skatkis vol ontdekkings en dan die vrede van rondom die dam sit met jou moeë lyf, 'n vuurtjie in die kaggel en 'n ongelooflike eetmaal in die Trout Lake Restaurant.

Tshepo M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo M

Peaceful.

Clean, safe and quiet with a good host.

Ap C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ap C

Dit was ongelooflik, vandat ons by ontvangs aangekom het tot ons vertrek het Sondag.

Karin is 'n bestuurder duisend. Die plek is netjies, die eenheid het aan meer as al ons verwagtinge voldoen, jy kan sien hier word alles voluit gedoen. Die restauranteienaar, Von, en ook sy personeel is uiters professioneel en die kos is 5-ster. Welgedaan julle, julle verdien al die eerbewyse.

Janine H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H

Awesome!

The service was fantastic, rooms were clean, walking distance from the town centre and staff went out of their way to make you comfortable.

Riaan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan D

Lekker gebly, lekker geslaap en lekker geëet

Kamer was gerieflik en ruim en die restaurant het lekker kos voorberei teen billike pryse.

Inge M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Inge M

Netjiese en mooi omgewing.

Royal B was netjies en skoon, alhoewel dit bietjie onderhoud nodig het. Critchley Hackle is baie mooi. Die ontbyt en verskeidenheid was heerlik! Die diens is ook goed. Die spa was baie lekker.

Amanda B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B

Absoluut puik.

Plek is mooier as op foto's. Karin en haar span het uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel en selfs ons hond akkomodeer. Sal die plek def aanbeveel. 100% tevrede.

Danie F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Fantasties

Lieflike plek. Baie rustig en het dit verskriklik geniet. Die tuin en woonplek was asemrowend. Sal dit aanbeveel

Johannes B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B

Alles puik!

Aangename verblyf gehad. Mooi omgewing by die meer.

Rudi S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi S

Netjiese verblyf wat sentraal in Dullstroom geleë is.

Baie mooi en netjiese vakansie-oord met 'n mooi visdam en ’n baie lekker restaurant met 'n goeie ontbytverskeidenheid.

Ida V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ida V

Dit was baie lekker gewees en almal was baie gasvry.

Hulle het die Sondagoggend herstelwerk gedoen aan die gordyne in die koffiekamer is wat eerder oor 'n naweek gedoen moes word as dit dalk stiller is.

Patricia F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia F

An enjoyable break.

Lovely location with peaceful views over the dam.

Anton W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton W

Baie lekker kuier

Sal weer by Critchley Hackle gaan kuier.

Michelle V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

Die lodge is pragtig en die personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Ongelukkig was die laai en kasdeurtjie van die klein kombuisie stukkend in die eenheid. Dit was nogal ongemaklik. Die prys van die verblyf is nie goedkoop nie, so ek voel alles moet dan perfek onderhou word.

Minette W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Minette W

Te duur, outdated, geen WiFi.

Diens was baie vriendelik, maar dink hulle is over priced. Bietjie outdated. Dit was teleurstellend dat hulle nie die kamers skoonmaak tensy mens daarvoor vra nie. Ons het in Tower 1 gebly, toe ons navraag doen oor WiFi het hulle laat weet die WiFi kan nie tot by ons kamers opgevang word nie.

Kobus G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

Baie ontspannende kuier.

Die plek is baie rustig en die uitsig is baie mooi. Ook sentraal geleë.

Ruan D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan D

Net wat ek nodig gehad het.

Baie mooi omgewing en 'n wenresep vir goeie rus.

Marie-louise V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-louise V

Pragtige plek, vriendelike diens.

Baie mooi plek, veral eenhede teen die dam. Dam maak dit baie rustig met eende wat swem en visse wat kort-kort uit die water spring. Baie vriendelik ontvang met goeie diens.

Jeanine N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine N

Mooi groot kamer en goeie ligging.

Baie mooi ligging en puik restaurant vir aandete. Lekker om in loopafstand van die dorp te wees, maar voel steeds soos 'n buite-dorp plaas.

Wessel B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel B

Baie rustig en gesellig.

Dit was vreeslik lekker en gesellig maar daar is verseker maintenance nodig op seker plekke e.g. binne die restaurant, op die terrein, bestaande konstruksie/aanbouings moet veilig gemaak word veral as daar kinders is (aanbouings om die swembad) en binne die huisie/chalet.

Hennie H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Was heerlik, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Het oorgeslaap vanaf wildtuin vakansie op pad Kaap toe. Ontvangs was uiters vriendelik, behulpsaam en kamers pragtig. Pragtige, rustige atmosfeer en ek kon my vlieghengel weer opneem. Sal vir seker plek aanbeveel en weer oorslaap.

Chantelle E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E

Pragtige plek met ruim kamers en goeie diens.

Die plek is pragtig en rustig met groot kamers. Die diens was baie goed. Die ontvangsdame het ekstra moeite gedoen om seker te maak ons is gemaklik in die koue. Ontbyt op die stoep was heerlik met 'n pragtige uitkyk oor die damme met die baba-eendjies.

Vanaf
Vanaf R1 782
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 782
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3AEDkzeI54Yqszi0HKFz76KftYMhGcZ9cdfqhRmnW0312zbvl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 782 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418486 30.109703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang