Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Critchley Hackle

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 782 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Critchley Hackle Lodge in Dullstroom is net 2,5 uur se ry vanaf Gauteng geleë en bied van die beste uitsigte in die area. Dit is stapafstand vanaf die dorp, restaurante en besienswaardighede en die ideale plek vir rustige verblyf.

Die kamers en suites het koninggrootte-beddens. Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe en die eenhede beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale en kaggels.

Gaste het toegang tot gratis WiFi in die Lakeside-eenhede, Royal B en Garden Cottages. Die lodge beskik ook oor 'n swembad, spa, fietshuur, inligtingstoonbank en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Leandra N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Gerieflik. Ontspanne. Dit was rustig met lieflike dekor en beddegoed. Die kaggel asook die eenddam wat ons van ons stoep kon sien, was hoogtep...
Sien meer
Aug 2024
Gordon P
Saam met lewensmaat
5.0
Happy will do it again. Very nice and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Spesiaal gereël vir die viering van my vrou se 70ste verjaarsdag. Ons het lekker gebly dankie.
Apr 2024
Piet S
Saam met lewensmaat
5.0
Omgewing rustig en stil. Eenheid sentraal gelee en binne loop afstand van die dorp. Eenheid altyd skoon en netjies. Tuine goed versorg.
Apr 2024
Sam R
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Comfortable rooms, clean with all amenities. Beautiful setting and very close to all Dullstroom attractions.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Critchley Hackle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 782
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 782
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Teding Van Berkhout-straat 585, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3AEDkzeI54Yqszi0HKFz76KftYMhGcZ9cdfqhRmnW0312zbvl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 782 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418486 30.109703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang