Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Croc River Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Charlotte V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Heerlik, netjies en skoon. Ons het heerlik gekuier en Sondagaand 'n heerlike ete geniet wat so keurig en geurig voorberei en voorgesit was. Die personeel en eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer by hulle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gil R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Great value for money. I wanted to express my sincere appreciation for the exceptional friendliness exhibited by the staff during my recent stay. While my first night was met with a minor inconvenience of no hot water, I must say that similar situations have arisen in even higher-rated accommodations in the past. However, on the second night, everything was in perfect order - hot water and all amenities worked seamlessly. The value for money offered here at Croc River Lodge is truly commendable. The rates are perfectly aligned with the level of service provided. I want to extend my best wishes to the owner, Daleen, and the dedicated staff. I'm already looking forward to the possibility of returning for another stay in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Nice place to stay. The host was very accommodating, and the breakfast was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Demetri S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Baie lekker. Beslis die moeite werd om by hulle oor te bly, kyk uit oor die rivier en hulle diens is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Golf trip with friends. Komatipoort ladies open on Saturday with an early tee-off. Perfect location to get to the club early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Manjifiek, briljant, 100% tevrede. Sal dit enigetyd aanbeveel. Die ligging, view en vriendelike diens is oortreflik. Moenie net 'n dag bly nie, bly 'n week. Dit is vrek lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mechiel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Vriendelik en gemaklik!! Alle verwagtinge oortref! Ongelooflike goeie en vriendelike diens, baie naby aan crocodile bridge gate, wou nog kos bestel by kombuis maar was te vroeg op en te laat terug, maar het gehoor dit is baie lekker! Ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Flinke diens. Ons was vriendelik ontvang en was baie behulpsaam. Kamer was skoon en gerieflik ingerig. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isak R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Was baie lekker soos altyd met mooi uitsig en gerieflike kamers. Altyd lekker om daar te bly. Die mooiste uitsig oor KNP. Heerlike etes kan bestel word vir eie kostes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosbokstraat 41, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd87998f35d3428b6107c883b66d832970ecf85c1b57dd8fc9d640e4c395df610019267da4b46f2646b53eb84b5af521d9787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 41 Bosbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.429536921007 31.961460385834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang